Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4860 reviews.
"Dit is puik vir toeriste, maar hul moet ook in ag neem dat ons Suid-Afrikaners nie kan meeding met die pond en dollar nie."
"Die mooiste stad in die land en naby ander toeriste bedrywighede en jy kan maklik toegang kry tot winkels en ander kuierplekke."
"Besonders mooi en het iets van alles om te sien en te doen. Die restuarante se kos was baie aangenaam gewees en die publieke vervoer fantasties."
"Vir seker een van die mooiste en skoonste stede in Afrika, en dalk nog die wêreld!"
"Wat 'n pragtige plek. So baie om te doen en te sien. Wens ons het baie meer tyd en geld gehad om rond te ry en mooi plekke te sien en te beleef. Wonder of die mense wat daar bly besef hoe gelukkig hulle is."
"No matter how many times you have been there, there is always more to experience."