Resensies van Kakamas

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kakamas bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.29 uit 5 gekry volgens 66 resensies.
Deon G. - 1st June 2019
staying in Kakamas
As jy daar gaan besoek aflê en nog nie by Riemvasmaak was nie, gaan gerus as jy 'n voertuig het wat daardie pad kan aandurf.
Sidney D. - 11th April 2019
staying in Kakamas
Mooi skoon klein dorpie. Die nuwe Spar was 'n aangename verrassing. Ons het by die Spar die lekkerste sosaties en wors gekoop om te braai. Het ook 'n draai by die Pienk Padstal gemaak, vars droë perskes, dadels en rosyne gekoop. Die Augrabies-waterval is 'n moet.
Ilze L. - 30th March 2019
staying in Kakamas
Augrabies Watervalle so 30 - 40 km vanaf Meerkat Compound.
Coenie D. - 18th March 2019
staying in Kakamas
Die Pienk Padstal is beslis 'n stop wat jy moet doen. Augrabies is ook naby genoeg.
Hannelie J. - 7th January 2019
staying in Kakamas
Netjiese, vriendelike dorp.
Louis V. - 21st December 2018
staying in Kakamas
Die nabyheid van die Augrabiesvalle maak dit die moeite werd. Ons het nie baie van die dorp beleef in die tydjie wat ons daar was nie, maar dit is die moeite werd om daar te stop.
Zane M. - 18th December 2018
staying in Kakamas
Ons is verlief op daai deel van die Noord-Kaap.
Harry S. - 1st October 2018
staying in Kakamas
Nie veel te doen op Kakemas nie, maar die Augrabies waterval was wonderlik.
Christine R. - 23rd September 2018
staying in Kakamas
Het slegs tyd gehad vir oornag.
Helen S. - 18th September 2018
staying in Kakamas
Die dorpie het baie ontwikkel en dis altyd lekker vir toeriste.
Elsie S. - 7th September 2018
staying in Kakamas
Sal Kakamas weer besoek, het nie al die benoemingswaardighede besoek nie. Die Pienk Padstal was ons vashaakplek. Lekker geëet en gekuier by baie vriendelike eienaar!
Amanda D. - 28th August 2018
staying in Kakamas
Dis hartsmense en ons familie-bande daar staan sterk. Bitter lief vir die plek en sy bekoring en dis 'n tuiskoms soos min, elke keer wat ons daar is.
Mariska O. - 11th August 2018
staying in Kakamas
Besoek gerus die Oranje Rivier Kelders.
Wessel J. - 5th August 2018
staying in Kakamas
Pragtige dorpie, maar te klein en warm vir kuier.
Hendrik S. - 11th July 2018
staying in Kakamas
Kakamas is 'n wonderlike dorpie vol karakter. Dit is ook gerieflik naby die Augrabieswaterval geleë.
Co P. - 7th June 2018
staying in Kakamas
Daar is nie veel te doen in Kakamas nie behalwe die Pienk Padstal en die Oranjerivier brug. In Keimoes is ook nog die ander bekende droë vrugte padstal en verder is daar ook nie veel anders te sien nie. Kakamas is 'n lekker stilhouplek op pad na of vanaf Augrabies.
Ssmantha H. - 5th June 2018
staying in Kakamas
Ek sal enige tyd terug trek. Vriendelik en gasvry.
Peter A. - 28th May 2018
staying in Kakamas
Meerkat Compound was the only establishment I stayed in that had a 'Newspaper' for Tourists describing various routes and activities in the are and beyond similar to Midlands meander. Well done, I will be back to see some of the things described in this Tourism Guide.
Elsabe S. - 9th May 2018
staying in Kakamas
Uitstekend.
Bertus V. - 7th May 2018
staying in Kakamas
Lekkerste fees bygewoon. Regte tyd van jaar vir lekker klimaat is belangrik.
Philda S. - 2nd April 2018
staying in Kakamas
Die Augrabiese watervalle buite Kakamas was die hoogtepunt van ons toer die naweek.
Alf M. - 20th March 2018
staying in Kakamas
Close to Augrabies Falls.
Retha E. - 25th January 2018
staying in Kakamas
'n Baie mooi en netjiese omgewing.
Van Der Merwe, Leon V. - 8th January 2018
staying in Kakamas
Ongelooflike plek! En die wyn is heerlik! Die mense is vriendelik en praat met die mooiste aksente. Die dorp is pragtig met al die water kanale. Wat 'n lekker plek. 'n Ander wêreld.
Carol S. - 7th January 2018
staying in Kakamas
Naby Augrabies watervalle en Riemvasmaak Hot Springs. Teen Oranjerivier.
Gideon S. - 3rd January 2018
staying in Kakamas
Ons het Kakamas heel positief en baie vriendelik beleef. Ons sal graag weer daar wil gaan inloer.
Janine M. - 2nd January 2018
staying in Kakamas
Baie lekker gebly!
Lindy V. - 31st December 2017
staying in Kakamas
Kakamas is perfek geleë vanaf Pretoria na Weskus en naby die Augrabies waterval.
Thomas D. - 21st December 2017
staying in Kakamas
Pragtige dorpie, kan net bietjie skoner raak, mense vriendelik. Eks net baie teleurgesteld in sommige mense wat ek langs die pad gekry het op pad soontoe wat hulle verwaarloos het. Maak seker DBV kyk aan die perde/donkies. Eks glad nie gelukkig oor daai ondervinding nie. Ek het videos om te deel van die nare belewenis.
Erna H. - 16th December 2017
staying in Kakamas
Ons het die Augrabiese-watervalle gaan besigtig net 'n jammerte dat die Oranjerivier kelders deur Desembermaande nie op Sondae oop is nie. Die pinkpadstal het dit opgemaak baie vriendelike ontvangs gehad waar ons het lekker wafels en roomys geëet het.
Johan M. - 15th December 2017
staying in Kakamas
Kakamas is teen die Oranjerivier geleë wat dit aantreklik maak. Die stalletjies, algemene handelaars en eetplekke is gerat vir reisegers en vakansiegangers. Soos met die meeste dorpe is die munisipaliteit onbeholpe en word die finansies swak aangewend. Die dorp lyk verwaarloos.
Thalia C. - 9th December 2017
staying in Kakamas
Beeldskone omgewing. Die omgewing het verskeie kontraste en moet sien areas.
Ronnie E. - 26th September 2017
staying in Kakamas
Heerlike kos geniet by die Pink Padstal. Dit is 'n moet kuier by die vriendelike mensies en is baie interessant.
Madi . - 6th September 2017
staying in Kakamas
Baie mooi plekkie, maar baie droog. Ons bid vir reën in daardie omgewing.
Maryke B. - 4th September 2017
staying in Kakamas
Oulike dorpie met heelwat om te besigtig en te beleef. Die Pienk Padstal en natuurlik die Augrabies-valle was ons hoogtepunte.
Paul B. - 28th August 2017
staying in Kakamas
Alle toeriste sal die omgewing interresant vind.
Annalien G. - 17th August 2017
staying in Kakamas
Ek hou baie van die Pink padstal.
Elske S. - 1st May 2017
staying in Kakamas
Dis 'n beeldskone dorpie.
Braam B. - 13th April 2017
staying in Kakamas
Vreeslike vriendelike dorpie.
Stephen Lawrence A. - 11th April 2017
staying in Kakamas
Baie dankie vir die goeie ontvangs!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]