Verified Reviews

Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 1921 reviews.

Kakamas, Kalahari

Meerkat Compound

"Daar is heelwat te sien in die omgewing, veral as jy bereid is om die grondpaaie te ry. Die dorp se paaie is in baie swak toestand. Daar is egter 'n lekker groot Spar en paar eetplekke. Die mense van die omgewing is baie vriendelik en gesels graag."

Augrabies, Kalahari

De Oude Stoor Gastehuis

"Augrabies al baie besoek ─ elke keer 'n nuwe ervaring!"

Augrabies, Kalahari

De Oude Stoor Gastehuis

"Is 'n belewenis tans met die baie water. "

Kalahari

Khamkirri

"Regtig puik. "

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Wat 'n ervaring, veral nou met al die massas water wat daar afkom. Sou graag wou sien dat Augrabies self meer goeie verblyf aanbiedinge doen. Dis 'n moet-sien en -beleef, Augrabies. Dis n moet."

Augrabies, Kalahari

Brabeesmond

"Onbeskryfbaar gedurende vloedtoestande. Ware lewenservaring wat niemand mag mis nie. Foto, video of woorde kan nie die wonderwerk tot sy ware reg bring nie."

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Asemrowend, ongelooflike belewenis!"

Augrabies, Kalahari

Kameeldoring Camping & Tented Chalets

"Die valle was asemrowend in vergelyking met dit wat ons op vorige besoeke gesien het."

Keimoes, Kalahari

Kalahari Water Holiday Farm

"Goeie uitsig vanaf die koppie, mooi waterwiel langs hoofstraat."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Lekker naby die Augrabiesvalle en ons het 'n bietjie wyn gaan proe. Mooi groot dorp."

Augrabies, Kalahari

Kameeldoring Camping & Tented Chalets

"Bespreek by die Augrabiesrestaurant en jy kan die valle in die aand besigtig tot voor die hekke om 21h00 sluit. Wat 'n belewenis."

Kalahari

Niekerk's View

"Meer moeite moet gedoen word met die bemarking van die omgewing. Inligtingblaaie en kaarte wat die besienswaardighede aandui sou handig gewees het."

Upington, Kalahari

Schroderhuis Guest House

"Lekker plek! Net warm!"

Augrabies, Kalahari

Kameeldoring Camping & Tented Chalets

"Enige natuurliefhebber se droom."

Keimoes, Kalahari

Kokerboom Lodge

"Nice buildings and vineyards. The main street is just too busy and the shops closed too early. Nice town to stay as it's so quiet. We loved it."

Keimoes, Kalahari

Ikaia River Lodge

"Die wingerde is pragtig oral langs die Oranjerivier."

Kathu, Kalahari

Stokkies Draai Gastehuis

"Oornag, maar nie regtig 'n toeristebestemming nie."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Kakamas met die Augrabies in die omgewing is 'n wenner."

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Augrabies is 'n moet op elkeen se bucket list. Ons het 'n pragtige land!"

Augrabies, Kalahari

Orange Guestfarm

"An unforgettable experience, every South African must experience."

Upington, Kalahari

At Home

"Baie mooi en oulike toeristeplekkies in en rondom Upington. "

Keimoes, Kalahari

Ou Skool Guest House

"If you like quiet, laid-back living then you will enjoy Keimoes. Plenty to see and do around the area. Lots of good accommodation."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Baie mooi area. "

Upington, Kalahari

BeMyGuest

"We had some issues with our car, got everything fixed in Upington in a short time. Definitely worth a longer stay."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"As jy nog nie in die Kalahari was nie, dan sal jy nie verstaan waaroor rus regtig gaan nie en ook die mooiste plek somer en winter."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Augrabies is 'n uitstekende toeristebestemming, veral as jy lief is vir die natuur, stilte en rustigheid. Dit is 'n moet besoek vir elke natuurliefhebber, o ja, en natuurlik vir die wyn ook. Indien jy 'n bietjie na die ou kant toe staan, en nie meer al jou jeugdige krag het nie, en een van julle van 'n rolstoel afhanklik is, dink dalk twee keer voordat jy soontoe gaan. Die meeste van die plekke wat besoek kan word, is uitklim-en-stap plekke. Augrabiesvalle self het 'n rolstoelvriendelike paadjie, maar ek sou nie my liefste wyfie in haar rolstoel, weer kon terugkry tot bo nie."

Keimoes, Kalahari

African Vineyard Boutique Hotel & Spa

"Very interesting place, hadn't ever heard of it. Largest river town in SA if I understand correctly, it's an island on the Orange River."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Ten spyte van die erge hitte, sal ek dit beslis aanbeveel. Was 'n baie aangename ondervinding."

Page
Page 21 - Showing 601 to 630
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers