Verified Reviews
Kalahari
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari
Rated 4.3 out of 5 based on 1921 reviews.
"’n Baie oulike plek, en ’n draai by Die Pienk Padstal is beslis ’n moet!"
"Nothing much to do in Poffader, don't miss the only attraction being the burger place, with an indoor pool in the pub. The lady making the burgers was great."
"The falls are excellent, but it is a long way to go with not much else around. Five stars for the Pink Padstal's pies!"
"Dit moet op almal se lysie wees. Jy gaan nie net om die Kalahari te sien nie, maar wel om te ervaar ook."
"Maak seker jy besoek al die besienswaardighede op Salmon van Kleinbegin se lys! Ons tyd het te gou opgeraak. Met die besoek aan die valle en die rit deur die park, het ons nie by alles uitgekom nie. Ons wil graag teruggaan."
"We spent 6 nights in the park. Next time we will stay longer. All camps were excellent, but we will aim for chalets where possible next time. Otherwise, camping is the way to go."
"Ligging is baie lekker naby die Augrabiesvalle. Ons gesin kon vroegoggend die valle besoek."
"Daar is baie om te sien en doen in Upington. Dan stop dit nie net daar nie. Binne 100 km is daar nog meer, soek gerus op. Vir ons, van Red Ox, Sakkie se Arkie, Oranje Rivier Kelders, Bezalel, Keimoes, Ikaya, BI-LO, koffie winkels …. baie plekke om te besoek. Onthou sonroom en 'n hoed."
"Kuruman is tans nie in 'n goeie toestand nie, al is dit so 'n belangrike historiese dorp."
"Alhoewel ons nie toeriste was nie sal ek Upington aanbeveel vir enige toeris. Mooi dorp en baie aktiwiteite vir 'n toeris."
"Die Kalahari en sy mense was oor die algemeen fantasties en dit het Lake Grappa ingesluit."
"Undertones of racial tension and divide can still be felt in certain parts of Kakamas."