Geverifieerde Resensie

Kalahari

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1921 resensies.

Keimoes, Kalahari

Ikaia River Lodge

"Beautiful area full of unexpected, wonderful discoveries!"

Augrabies, Kalahari

Plato Lodge

"Was as kind laas daar en nou met die uitkykpunte kan mense baie nader en oor die rand van die rotse kyk. Alhoewel die rivier laag was, was dit nog steeds pragtig om te sien. Die park het ook nog goed versorg en netjies gelyk."

Upington, Kalahari

At Home

"Halfpad rus aanbeveel vir 'n ver reis vir die volgende dag."

Kathu, Kalahari

Villa Mosaiko

"Rustige dorpie."

Kuruman, Kalahari

El Dorado Lodge

"Die dorp is vuil en die inwoners waarsku jou teen motordiefstal en inbrake. Nie die veiligste bestemming nie."

Upington, Kalahari

Dalidama Guest House

"Very nice place to visit."

Kalahari

Red Sands Country Lodge

"Anderse mooi, maar aan te beveel. Temperature baie hoog."

Upington, Kalahari

River Place Manor

"Ons het Upington ongelooflik geniet! Ons het by die Red Ox geëet, wat 'n ongelooflike restaurant is! Ek kan River Manor en die Red Ox met groot vrymoedigheid aanbeveel. Dit is vyfster gehalte."

Kalahari

Wingerdzicht

"Die skoonheid en die natuur van die Kalahari is ’n belewenis soos min. Baie om te sien en te ervaar in die omgewing. Die platteland is merkwaardig. Maak tyd en ervaar die mense en die dinge wat hulle doen en te koop aanbied saam met hulle gasvryheid. Ons gaan weer kom kuier."

Upington, Kalahari

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Die mense is vriendelik in Upington en selfs vreemdes groet vriendelik. Almal praat in my moedertaal. Mense is ook baie hulpvaardig."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Asemrowend. Die rooi duine in die omgewing is onbeskryflik mooi."

Kathu, Kalahari

Kathu Lodge

"Kathu is 'n besigheidsdorp en nie werklik vir vakansie nie sou ons sê."

Kakamas, Kalahari

Belvedere Gastehuis

"Sal nie dit nie as 'n vakansiebestemming beskryf nie. Ideaal vir oornag."

Kalahari

Niekerk's View

"Ons het met Ford Figo gery en kon meeste plekke inkom, maar ek sal wel 'n effe groter of hoër voertuig aanbeveel."

Upington, Kalahari

Schroderhuis Guest House

"Was verras, mooi dorp."

Kalahari

The Ranch Overnight Chalets

"Lekker veilig en goed geleë vir oornag."

Kakamas, Kalahari

Peaceful Garden Accommodation

"Dit was baie droog, maar die mense het oor en oor vir dit vergoed! Besoek gerus die Pienk Padstal!"

Augrabies, Kalahari

SANParks Augrabies Rest Camp

"Die valle is wonderlik, maar moet net nie in die oord bly nie."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Watervalle is lieflik, benodig net dat die restaurant oopmaak."

Kalahari

Tevrede Lekkerus

"Dis pragtig. Ons gaan definitief die omgewing weer besoek."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Gepas vir besoek aan watervalle, maar ver van hoofpad vir reisigers op pad na Springbok wat net oornag-slaapplek soek."

Augrabies, Kalahari

De Oude Stoor Gastehuis

"Min diere, maar unieke natuurskoon."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Oppas! As jy een keer gegaan het, sal jy weer en weer moet gaan."

Kakamas, Kalahari

Peaceful Garden Accommodation

"Ons het net oornagverblyf nodig gehad."

Blad
Blad 37 - Wys 1081 tot 1110
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang