Resensies van Kalk Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalk Bay bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.78 uit 5 gekry volgens 36 resensies.
Ignatia V. - 10th July 2019
staying in Kalkbaai
My gunstelingplek in die Kaap! Mal oor die partytjie-gevoel en restaurante!
Angus D. - 23rd April 2019
staying in Kalkbaai
Beautiful area to walk around in with lovely boutique shops and restaurants. Pity that there is not a supermarket/grocery store anymore in the area, only a Tops. The walking tour of Kalk Bay is definitely a "do again".
Arina T. - 20th April 2019
staying in Kalkbaai
Stunning plek! Voel soos n ander wêreld!
Elna V. - 31st March 2019
staying in Kalkbaai
Asemrowende uitsig en rustigheid.
Chantel C. - 4th March 2019
staying in Kalkbaai
Dit is die mooiste dorpie. 'n Definitief vir enige persoon wat iets ander wil ervaar as die gewone.
Liza L. - 11th February 2019
staying in Kalkbaai
Puik plek.
Jennifer D. - 25th January 2019
staying in Kalkbaai
Perfect getaway but stay more then 2 days to experience the real Kalk Bay feeling.
Danie V. - 9th January 2019
staying in Kalkbaai
Baie mooi, maar verkeer en parkering is 'n probleem. Robbe in die hawe is 'n unieke trekpleister.
Adrian S. - 2nd January 2019
staying in Kalkbaai
A great beach-side town with lots to do and near Boulders Beach (to see the Penguins).
Pieter D. - 18th December 2018
staying in Kalkbaai
'n Absolute moet om te besoek en gaan kyk die vertoning by die teater.
Lidwinia N. - 9th December 2018
staying in Kalkbaai
The best.
Andrea V. - 3rd December 2018
staying in Kalkbaai
Baie mooi, ons het gevoel soos toeriste op 'n eksotiese vakansie.
Alna J. - 28th November 2018
staying in Kalkbaai
Lovely mix of old & new.
Alna J. - 28th November 2018
staying in Kalkbaai
Quaint fishing village with a cosmopolitan feel - street cafe's & shops are colourful & arty, with the working harbour offering a charm of its own. Most places within walking distance, so wonderful if you want to explore on foot.
Christian W. - 18th October 2018
staying in Kalkbaai
Such an awesome place. Nice and quiet. Lovely restaurants and cute little shops. Lovely!
Jan Paul C. - 16th October 2018
staying in Kalkbaai
Awesome town with great views and lots to do!
Mas-udah P. - 11th October 2018
staying in Kalkbaai
Great eating spots, laid back vibe, unpretentious locals and decent shopping in a not too touristy place, Kalk Bay is a must! For very good fish and chips try Lucky Fish behind Kalkys.
Samantha Y. - 24th September 2018
staying in Kalkbaai
Fantastic restaurants, art galleries and shops. A sophisticated fishing village vibe.
John S. - 21st May 2018
staying in Kalkbaai
Kalkbaai het aangenaam verras en is definitief weer op ons lys.
Annelize C. - 25th April 2018
staying in Kalkbaai
Puik vir uiteet/rondstap. Moeilike bestemming om klein kinders besig te hou, nie alles is so kind-vriendelik ingerig nie.
Laurette May P. - 1st February 2018
staying in Kalkbaai
A lovely place to visit.
Sandra L. - 3rd January 2018
staying in Kalkbaai
Pretty little village with an eclectic mix of shops and people.
Marenel P. - 11th October 2017
staying in Kalkbaai
Lekker restaurante en interessante winkeltjies en galerye. Interessante oorspronklike argitektuur.
Izane D. - 2nd October 2017
staying in Kalkbaai
Baie mooi!
Danie G. - 4th September 2017
staying in Kalkbaai
Oulike dorpie.
Isobel W. - 26th March 2017
staying in Kalkbaai
Kalkbaai is 'n pragtige plek en ons het die drie dae daar geniet! Great atmosfeer en gasvryheid.
Johan K. - 23rd March 2017
staying in Kalkbaai
Kalkbaai is die Kaap se Dullstroom. Hordes klein winkels en dié lekkerste restaurante. Super veilige plek om in aande ook rond te loop. Ons bly nooit meer op 'n ander plek as in Kalkbaai nie.
Andre B. - 21st February 2017
staying in Kalkbaai
Mens is bederf met keuses van restaurante en ons het die heerlikste etes genuttig. Lekker besige plek.
Johan K. - 26th January 2017
staying in Kalkbaai
Een van die beste plekke in die Kaap!
Jaco J. - 27th October 2016
staying in Kalkbaai
'n Heerlike plek met 'n wonderlike atmosfeer en aangename winkels en eetplekke.
Gerhardus V. - 22nd September 2016
staying in Kalkbaai
Kalkbaai is 'n wonderlike off-beat plek, met goeie restourante, maar ook die mees interessante ongewone winkels.
Jorindi T. - 27th June 2016
staying in Kalkbaai
Vrek oulike kusdorpie wat die moeite werd is om te besoek.
Theresa B. - 23rd May 2016
staying in Kalkbaai
Die beste plek in Kaapstad. Ons is verlief op die plek!
Karen G. - 4th March 2016
staying in Kalkbaai
Heerlik in die restaurante gekuier. Baie lekker atmosfeer en goeie kos. Probeer gerus Cape to Cuba en Brass Bell.
Lizet V. - 23rd October 2015
staying in Kalkbaai
Besige toeristedorpie. Lekker atmosfeer met heerlike restaurante.
Zelda B. - 22nd June 2015
staying in Kalkbaai
Kalkbaai rock.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]