Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Kameel

4 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Kameel van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Kameel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kameel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kameel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kameel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kameel Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R250
per nag (plek vir 4)
B&B in Kameel

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping is naby die Kameel-treinstasie tussen Stella en Delareyville op die R377 in Noordwes geleë. Die treinspoor is in 1894 aangelê. Ons is 17 km van Stella en 45 km van Delareyvill...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Kameel

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stella, Noordwes

Loubyle Guesthouse is geleë in 'n rustige buurt in Stella in Noordwes. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf. 'n Heerlike gerieflike huis wat omskep is in 'n gastehuis! Verteenwoordigers, reisi...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vryburg, Noordwes

Unity Guest House is net 30 km van Vryburg en 50 km van Delareyville af op die pragtige Unity-plaas. Dit is die perfekte bestemming vir 'n rustige en verkwikkende wegbreek. Kom geniet die rustige omgewing, manjifiek...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 11 mense
Selfsorg in Noordwes

Tlhakane Gasteplaas is op 'n plaas 17 km buite Delareyville en 57 km vanaf Stella geleë. Die plaas is die perfekte plek om te ontspan en weer nuwe moed te skep. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. D...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Vryburg, Noordwes

Savannah-Suntours bied nie net akkommodasie nie, maar ook toere deur Suider Afrika wat ons gaste se onderskeie droombestemmings besoek terwyl ons paaie deur skilderagtige landskappe volg en wegbly van die toeriste-v...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Delareyville, Noordwes

Boskop Lodge bied ’n rustige oord op ’n plaas aan die buitewyke van Delareyville, ’n klein plaasdorpie in die Noordwes. Die plaas is die tuiste van verskeie wild wat gaste tydens wildritte kan sien. Verblyf w...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Delareyville, Noordwes

Pigmy Lodge is op 'n melkbokboerdery net buite Delareyville in Noordwes geleë. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers. Daar is 5 chalets met en suite-badkamers. Die chalets is gemeubileer met dubbel- of enkelb...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Delareyville, Noordwes

Salty Waters B&B is geleë in Delareyville waar die warm son helder en met mening op jou skouers skyn. Die hitte word darem elke dan en wan gebreek deur die stromreën wat weer die plek afkoel. Ons bied 10 kamers ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Delareyville, Noordwes

Mirah is in die hartjie van die klein dorpie Delareyville, tussen Johannesburg en Upington. Verblyf beskik oor 5 kamer-kategorieë met slaapplek vir 40 gaste. Elke kamer het 'n privaat badkamer, DStv-kanale en grat...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vryburg, Noordwes

OuGat selfsorg-akkommodasie is sowat 8 km buite Vryburg op die N18 in die rigting van Mafikeng geleë. Ons bied 4 gerieflike en ten volle toegeruste kamers elk met sy eie badkamer. Die kamers het 2 enkelbeddens, '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]