Resensies van Kameeldrift East

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kameeldrift East bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.46 uit 5 gekry volgens 26 resensies.
Marinda S. - 1st July 2019
staying in Kameeldrift-Oos
Dit is 'n baie aangename deel van Kameeldrift, veral met die Spar naby die verblyfplekke.
Riekie Z. - 24th June 2019
staying in Kameeldrift-Oos
Dit is lieflike en rustige omgewing en kan 'n lekker wegbreek vir 'n naweek wees of ook as verblyf tydens 'n sakebesoek aan Pretoria. Sal beslis aanbeveel.
Amos M. - 10th June 2019
staying in Kameeldrift-Oos
It is easily accessible and safe. Natural place to take a break away from home.
Bongani N. - 1st June 2019
staying in Kameeldrift-Oos
See stars.
Brian E. - 31st March 2019
staying in Kameeldrift-Oos
Min mense weet van die deel van Pretoria. Dis 'n great plek.
Edith F. - 25th March 2019
staying in Kameeldrift-Oos
Area is very safe.
Coetzee V. - 28th January 2019
staying in Kameeldrift-Oos
Ons het eintlik net deurgery en oornag in die area, maar daar is dorpies soos Cullinan wat interessant was.
Mariandl P. - 11th January 2019
staying in Kameeldrift-Oos
Lekker area met baie dinge om te doen.
Paulina T. - 20th November 2018
staying in Kameeldrift-Oos
I'm okay with the place.
Terri Lee P. - 3rd October 2018
staying in Kameeldrift-Oos
Great.
Adele S. - 13th August 2018
staying in Kameeldrift-Oos
Uit die stad, maar nie te ver nie. Veilig om in die aand terug te ry.
Adel M. - 21st May 2018
staying in Kameeldrift-Oos
A very nice place, hidden from the rest of the world, yet so close to all necessities.
Johannes J. - 7th May 2018
staying in Kameeldrift-Oos
Naby ander aktiwiteitsplekke. Net die Molotopad het baie onbeskofde bestuurders.
Erica P. - 19th March 2018
staying in Kameeldrift-Oos
Paaie kan doen met opgradering.
Roxanne W. - 2nd January 2018
staying in Kameeldrift-Oos
Easy quick drive, no difficult or complicated driving areas! Will explore area more.
Natashja S. - 15th December 2017
staying in Kameeldrift-Oos
Ek is seker daar is pragtige plekke in die omgewing.
Aneé M. - 11th May 2017
staying in Kameeldrift-Oos
Rustige area, maar tog naby genoeg aan alles.
Ronel C. - 29th March 2017
staying in Kameeldrift-Oos
'n Baie mooi omgewing, rustig, naby ons kinders en familie, aan die sonkant van die Soutpansberg!
Yolande G. - 9th March 2017
staying in Kameeldrift-Oos
Even for "being out in the bush" it was easy to get to restaurants etc. Our purpose was attending the SA Rowing regatta and it was certainly a short distance from the dam which made travelling pleasant.
Neels D. - 17th January 2017
staying in Kameeldrift-Oos
Sal weer kom op 'n dag wat dit reën nie.
Schalk B. - 7th January 2017
staying in Kameeldrift-Oos
Goeie toekoms.
Danie M. - 4th January 2017
staying in Kameeldrift-Oos
Dis asemrowend mooi en daar heers 'n ongelooflike landelike atmosfeer so naby die stadslewe.
Lebohang L. - 22nd December 2016
staying in Kameeldrift-Oos
Quiet place, nice places to check out .
Armand D. - 7th July 2016
staying in Kameeldrift-Oos
Once the roads are tarred and finished it deserves a better rating.
Carl E. - 21st April 2016
staying in Kameeldrift-Oos
Lovely place just to ride around and stop all over.
Willie S. - 18th April 2016
staying in Kameeldrift-Oos
Naby aan die stadslewe, maar tog ook ver. Pure boswêreld.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]