Geverifieerde Resensie
Camps Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Camps Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 18 resensies.
"Kampsbaai op 'n naweek is oorvol - te veel mense en verkeer. Dit is nie meer die toeristebestemming van vroeër nie."
"Dit is slegs 'n plek vir buitelanders, pryse is belaglik en jy voel geroof. Dit is ook raserig en heeltemal te besig. Paaie kan nie die hoeveelheid besoekers hanteer nie."
"Kampsbaai is 'n baie mooi deel van die Kaap en 'n MOET sien vir toeriste sowel as Suid-Afrikaanse inwoners buite die omgewing. Ek glo dat Tafelberg wat so naby geleë is ook baie toeriste aantrek. "
"Beautiful view! Restaurants were amazing! It was a really nice side of the city of Cape Town! "