Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Gariepdam, Karoo

Gariep Poplar Self-catering

"Die dam en sluise was 'n belewenis. Iets wat elke mens moet sien. Moenie net verby ry nie."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Slaap altyd daar oor."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Skoon, netjies en versorg."

Prins Albert, Karoo

Onse Rus Guest House

"Mooiste, rustigste dorp in Suid-Afrika. 'n Jaarlikse bestemming op ons lys om na uit te sien. "

Karoo

Jakhalsfontein Guest Farm

"After the good rain the Karoo is beautiful. The greenest I've seen in a long time. I just wish the railways were operational so that all the heavy vehicles can be taken off the road. The amount of trucks on the road is a nightmare."

Graaff-Reinet, Karoo

Langfontein Farm Cottages

"Besondere dorp. Baie om te sien, asook in die omgewing. Het Nieu-Betesda se Uilhuis en fossiele baie geniet."

Karoo

Ploegfontein Guest Farm

"There has been good rainfall in the area since the end of October, so the veld is looking magnificent - better than I've seen for many years. It made the trip so much better. The refreshment facilities on the route were also clean, so that was great, but the trucks on the road are a nightmare - there are so many."

Hanover, Karoo

Trappieskop

"Niks noemenswaardig nie - nie juis 'n toerismebestemming nie. Interesante verskynsel is die klein valkies wat dit hulle tuiste gemaak het."

Hopetown, Karoo

Karoo Inn

"Baie gerieflike oornagplek halfpad tussen die Rand en Kaapstad. Ek dink die rivier maak dat Hopetown 'n aangename klimaat het."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoo Guesthouse

"Plek spreek van self."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Water Tower

"Wonderlike dorp en definitief 'n moet sien! Onthou om na die Uilhuis te gaan."

Prins Albert, Karoo

De Bergkant

"A great place to visit - the experience of the vast Karoo with a blend of spectacular mountains as a back drop .... and Open Art Sudios a great initiative"

De Aar, Karoo

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Restaurante is uiters beperk. "

Gariepdam, Karoo

Angela's Lodge

"Dam is regtig 'n plek om te besoek, daar is egter nie iets anders nie en die restaurant was ondergemiddeld."

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Was 'n voorreg om die dam te sien oorloop en die rivier so vol en bruisend. "

Colesberg, Karoo

La La Dathel

"Goeie oornagbestemming. "

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Oulike bestemming, maar sal nie meer as 'n paar daggies hier deurbring nie. Dit is wel die moeite werd om te besoek. Oulike, weggesteekte dorpie."

Hopetown, Karoo

The Palms Guesthouse

"Baie lekker plek om te oornag wanneer jy reis."

Gariepdam, Karoo

Plaastoe Gastehuis

"Pragtige omgewing, rustig en veilig. "

Beaufort-Wes, Karoo

Ko Ka Tsara Bush Camp

"Die dorpie is ryk aan karakter, geskiedenis en Karoogasvryheid."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Die dorpie is 'n goeie plek om oor te stop en die polisie was baie sigbaar. Die dorpie het baie potensiaal en die restaurant Ka'roux was 'n aangename verrassing met heerlike kos."

Gariepdam, Karoo

Spider Pig

"Pragtige plek. Genoeg ruimte sonder verkeer!"

Carnarvon, Karoo

Die Meerkat

"Hoewel klein, is Carnavon vol vriendelike mense! Pure opregtheid en gasvryheid!"

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Ons hou van die Gariepdam en die atmosfeer daar in en om die dorpie. Ek en my man sal met graagte twee weke daar kan kom sit en vir die dam kyk of visvang. Ek is nie seker of daar baie is vir jong mense om te doen nie maar vir ons is dit rustig en mooi."

Graaff-Reinet, Karoo

14th On West

"Besoek die Odesa kwekery. Groot verskeidenheid vetplante."

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Lekker oornagdorp."

Gariepdam, Karoo

Edelweiss B&B

"Great sight after summer rains!"

Karoo

Desert Dew Guest House

"Dit laat mens naby die aarde voel."

Blad
Blad 129 - Wys 3841 tot 3870
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang