Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Wens het meer tyd gehad om daar tyd te spandeer. Imelda en Beau het ons breedvoerig ingelig oor Graaf-Reinet. Baie interessant."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"I would stay for longer than 1 night next time."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"'n Moet-sien vir elke besoeker aan Suid-Afrika, veral die historiese, ou kerk in die middel van die dorp."

Graaff-Reinet, Karoo

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Graaff-Reinet is 'n historiese dorp, maar die agteruitgang sedert ek in 2016 daar oornag het was skokkend. Hou ons erfenis vir alle Suid-Afrikaners behoue."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Dis 'n mooi dorp om te besoek."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Winkels is skraps en maak vroeg toe. Sorg dat jy meeste van als wat jy nodig het klaar het as jy laat inklok."

Britstown, Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Skoon, netjiese Karoodorp. Sal ons weer sien."

Nieu-Bethesda, Karoo

Nagenoeg

"Pragtige dorpie. Jy moet dit per voet verken om die mooi plekkies en al die rose te sien."

Aberdeen, Karoo

Die Dorpshuis

"Mooi Karoo-dorp."

Laingsburg, Karoo

Herambi Guest House

"Woonstel kon skoner gewees het."

Richmond, Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Komende van die Karoo dit is 'n wonderlike lushof. Weet net nie of dit so sal wees vir die persone van die stede."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"'n Dorpie wat ons beslis weer gaan besoek. Dit het soveel om te bied en om elke hoek en draai wag 'n interessante verrassing."

Aberdeen, Karoo

Pagel House B&B

"Not sure if it's a destination, but worth a stopover to explore its history."

Richmond, Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Was te kort in Richmond om te oordeel. Ek sou sê dat die huis waarin jy bly bepaal. Nie baie om te sien in Richmond nie, maar die ou tipiese Karoo-huise is baie aantreklik. Uiteraard as jy rus soek is dit die ideale plek."

Karoo

Bankfontein

"Mooi wêreld."

Colesberg, Karoo

Little Farms

"Bordeaux restaurant maak die lekkerste kos. Skaapribbetjie wat van die been afval. Sag en smaakvol. Word definitief aanbeveel. Prys ook nie te duur vir kwaliteit Karoo-skaap nie."

Twee Riviere, Karoo

Pansy Kothuis

"Die strate/paaie lyk beroerd! Omgewing pragtig."

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Dis 'n mooi dorpie en omgewing. "

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"Interesting little town off the beaten track, worth a short visit if you are interested in history and/or enjoy browsing in quaint shops."

Vosburg, Karoo

Vossie-Nes

"As jy daarvan hou om ongestoord klein, plattelandse dorpies met hulle pragtige, historiese argitektuur te verken, dan sal jy beslis van Vosburg hou. Die dorpie is pragtig skoon met 'n wonderlike ou-wêreldse bekoring."

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Would rather stay on a farm in the surrounding area."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Fantasties, mooi en natuurskoon."

Graaff-Reinet, Karoo

The Whyte House

"Genoeg om te verken, parke, asook Nieu-Bethesda is naby bereikbaar."

Victoria-Wes, Karoo

Karoo Koelte Accommodation

"Ek glo met die inperkings, kan ons gerus meer ons eie land se dorpies gaan besoek. Dit bring ook die ekonomie weer terug in hierdie klein dorpies."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Ons is bietjie teleurgesteld oor die dam, dit ruik nie baie lekker daar nie. Die dorpie is mooi skoon."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Ek sal dit meer as net 'n oornagplek beskryf as toeristebestemming."

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Lekker plek om te ontlaai van die gejaagde omstandighede waar in ons elke dag lewe. Veilig."

Gariepdam, Karoo

Gariep Gardens

"Dink dis 'n belewenis om die dam te ervaar."

Blad
Blad 146 - Wys 4351 tot 4380
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang