Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14650 resensies.

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Dis 'n baie vuil dorpie."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Mooiste dorpie ooit, sal sommer daar kom aftree."

Williston, Karoo

Karoo Huis

"Aangename en stil dorpie."

Graaff-Reinet, Karoo

Bush Guest House

"Die Pioniers Restaurant is sentraal en osn verblyf was ook naby die Merino skaapsraadsgebou. Ons kom beslis weer en weer."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Lovely Platteland restaurant."

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"Interessante geskiedenis en mooi gerestoureerde huise en teater. Ongelukkig soos meeste dorpe in die land word die infrastruktuur swak onderhou."

Prins Albert, Karoo

De Bergkant Lodge

"'n Moet bestemming!"

Gariepdam, Karoo

Haum - Mari

"Needs modernisation."

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Asemrowend, prentjiemooi dam."

Karoo

Rooidam Cottage

"Ons sal altyd terugkeer na die Karoo!"

Richmond, Karoo

Stillewaters Self-catering

"Gerieflike ligging tussen Pretoria en Wes-Kaap."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Friendly people all along the way!"

Vosburg, Karoo

Môrestêr Selfsorg Gastehuis

"Vosburg is a delightful surprise - it is clean and tidy, peaceful, beautiful big trees provide shade. The people are very friendly - even the sheep and dogs! Didn't have a chance to visit the pub as it was closed, but was keen to meet more locals."

Vosburg, Karoo

Die Katte

"Pragtig, vriendelik en rustig. Sal weer daar oornag of langer of aftree."

Beaufort-Wes, Karoo

X Ventures

"Stunning location, friendly people. Will definitely return."

Nieu-Bethesda, Karoo

Starry Nights Guest House

"Dis so 'n interessante dorpie. Ons sal vir seker volgende keer bietjie langer vertoef aangesien ons nie genoeg tyd gehad het om alles te sien nie. Die perde wat vry in die strate loop vroegoggend was so spesiaal! As jy in die dorpie inry voel dit of jy in 'n ander wêreld en tydgleuf ingaan. Dis 'n moet vir almal om hierdie dorpie te besoek! Ons het die lekkerste pizza geëet by Bruno's en Izelle is die vriendelikste en behulpsaamste kelner en kok ooit!"

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Jul sien ons defnitief weer!"

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"Die dorpie is bitter mooi en die restuarante lekkerder as lekker. Ek sal weer daar gaan kuier."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Vanderkloof is 'n mooi dorpie. Ek was verbaas met hoe skoon die dorp is en die dam is 'n moet-sien. "

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Service was excellent, room was clean, staff very friendly."

Middelburg, Karoo

Nguni Country Lodge

"Excellent overnight stop!"

Carnarvon, Karoo

Die Meerkat

"Dit is jammer dat die museum so agteruitgaan; duidelik stel die die munisipaliteit nie in die waarde daarvan vir toeriste belang nie."

De Aar, Karoo

Stay a Day Guest House

"Die dorp is vuil en vervalle en baie bedelaars wat mens orals pester."

Koffiefontein, Karoo

Dagrowa on West

"Enigste ware aantrekking ─ groot oop myngat nie oop vir besigtiging."

Karoo

Soutpoort

"Ons het al baie in die Karoo gekamp. Die omgewing is baie mooi en daar is 'n rustigheid wat mens omring."

Richmond, Karoo

Three Birds Country House

"Pragtige dorpie. Lekker geëet by Vetmuis."

Richmond, Karoo

Be Blessed Selfcatering

"Lovely butchery. Didn't have time to explore further. Easy to drive past Richmond, but think it may be have some hidden treats."

Blad
Blad 148 - Wys 4411 tot 4440
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem