Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Prins Albert, Karoo

Karoo Masterclass Cottage

"Pragtige dorpie, baie om te doen. Goeie restaurante, ry oor Swartbergpas is baie besonders."

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"Lekker plattelanse dorp om rustig te word. Geen gejaagheid, lieflike mense om tyd mee te geniet. Lekker."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Beurtkrag op die oomblik is 'n probleem, maar andersins dink ek Graaff-Reinet is 'n baie interessante dorp met klomp geskiedkundige besienswaardighede. Sal regtig vorentoe probeer om langer oor te bly sodat ons die geskiedenis kan inneem."

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Lekker Karoo-dorp met vriendelike mense."

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Some lovely buildings and houses. I was pleasantly surprised. Quite clean as well. Well done Colesberg."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Mooi omgewing met die dam as aantrekkingskrag."

Graaff-Reinet, Karoo

Leopard's Valley Guest Cottages

"Mooi dorp met heelwat besienswaardighede naby die Camdeboo Natuurreservaat."

Prins Albert, Karoo

De Bergkant

"Beautiful historic town."

Fauresmith, Karoo

Die Rooi Granaat

"Not really a tourist destination. I had a specific reason for visiting the town."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"One of the cleaner small towns with beautiful houses and guest houses."

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Meer beskerming teen muskiete nodig."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Die dorp is netjies en daar is mooi winkelsentrums."

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"Die dorp is baie vuil. Dit is maar net ’n oornag stop vanaf of na die Kaap."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Uitstekend om oor te slaap - halfpad vanaf Stilbaai na Gauteng of die Drakensberge."

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Beskikbare inligting by die gastehuis oor omliggende aktiwiteite sal goed wees. Soos plekke om te eet, toeruste-aantrekkings ens."

Beaufort-Wes, Karoo

Pepper Tree Accommodation

"Not a long holiday destination but perfect to relax after a long road trip. "

Graaff-Reinet, Karoo

Glen Harry Game Reserve

"Naby aan Nieu-Bethesda - besoek dit gerus. "

Richmond, Karoo

Three Birds Country House

"Richmond is 'n lieflike Karoodorp en ook 'n boekedorp. Woon elke jaar die Boekbedonnerdfees by aan die einde van Oktober. Draai af van die N1 en jy word dalk heerlik verras."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Bederf jouself! Dis die geld werd!"

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Lekker plekkie. Het 4 jaar daar gebly. Veilig en rustig. Bespreek gerus."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Bethesda

"Horlosie is 30 jaar teruggedraai - perfek vir rus. "

Vosburg, Karoo

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Vosburg is 'n skoon en baie netjiese Karoodorp wat goed in stand gehou word."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Heerlike vakansiebestemming. "

Nieu-Bethesda, Karoo

Country Cottages

"Baie interessante dorpie met hope geskiedenis."

Carnarvon, Karoo

Zeekoegat Country House

"Baie lekker geëet by die Mega-restaurant. "

Loxton, Karoo

Karoonag

"Volgens ons was alles daar wat benodig word. "

Prins Albert, Karoo

The Cottage

"Pragtige skoon dorp met verskeidenheid winkeltjies, pragtige historiese geboue en ander besienswaardighede. Ons het te alle tye veilig gevoel in die dorp."

Hopetown, Karoo

The Palms Guesthouse

"Volg die trant van alle plattelandse dorpe. Nie 'n vakansiebestemming nie."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Tjaila Restaurant is 'n heerlike eetplekkie. Groot porsies teen goeie pryse."

Blad
Blad 148 - Wys 4411 tot 4440
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang