Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.
"Klein dorpie, sien of weet niks van wat toeriste daar sal lok nie. Miskien weet ek net nie van so iets in die dorp nie. Ook te veel bedelaars in die strate. Voel nie so veilig om daar te stop nie."
"Definitely a watersport destination. Scenic and well kept. Tjailatyd is a restaurant with good food, friendly service and is reasonably priced."
"Hoop dat Prince Albert sy uniekheid en karakter kan behou, ten spyte van meer toeriste. Pragtige dorpie. Nog net nie ’n goeie koffiewinkel gevind nie - sommige koffies is maar flou. Maar by Ta Mala - daar was selfs filterkoffie in huise! Dubbele sterretjie!"
"Graaff-Reinet is a hub of information on the origins of South Africa and is an amazing heritage site."
"Vervalle dorp soos meeste ander munisipaliteite onder ANC beheer."
"Wonderlike dorpie met fantastiese restaurante en aktiwiteite om elkeen se smaak te pas. Kom ervaar Karoo-gasvryheid op sy beste!"
"Daar is heelwat aktiwiteite waaraan ons kon tyd spandeer. Ons gaan baie beslis weer en weer teruggaan Gariepdam toe. Pragtige oord en dorpie."
"Beaufort West is a beautiful place. The atmosphere and the place you see is definitely worth seeing."
"Ons het die een restaurant besoek en het dit baie geniet. Ons kan seker nie behoorlike kommentaar lewer nie aangesien ons besoek net vir een nag was."
"'n Oulike dorpie met gasvrye mense, waar jy stilte, rustigheid en die sterre kan geniet."
"'n Afgeleë dorpie wat meer toeriste behoort te besoek vir wat die natuur ( plantegroei) bied."