Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Ons het net oorgeslaap maar lekker gekuier en geslaap."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"If you have never visited, this is a lovely town, a must see! Worth the small diversion from Graaf Reneit!"

Beaufort-Wes, Karoo

Little Lamb

"Lieflike dorp en baie vriendelik. "

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"So vinnige stop, slaap en ry, is nie genoeg nie. Elke keer is ons gedruk vir tyd. Ek dink 'n ekstra aand sal help om goed uit te rus, en ook die omgewing te kan verken."

Philippolis, Karoo

Die Groenhuis Guest House

"Beautiful little door, will definitely be back."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Vanderkloof is a quiet hidden gem. If you have a boat, the dam is amazing. Wonderful supermarket seems always to be open and friendly. Friendly and helpful fuel station. Love seeing locals feeding stray cats."

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Die dorp is verwaarloos en paaie in swak toestand."

Prins Albert, Karoo

Olive Grove Cottages

"Mooiste skoonste dorp."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Vir my net 'n oorslaap-geleentheid."

Colesberg, Karoo

The Barracks

"Clean, great for overnight stay."

Graaff-Reinet, Karoo

Spandau Manor

"Vallei van Verlatenheid is ‘n verpligte besienswaardigheid."

Prins Albert, Karoo

Prince Albert Country Stay

"Interesting little town. Lovely restaurants and coffee shops."

Britstown, Karoo

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Hotel in Britstown was lovely - had a great lunch there."

Beaufort-Wes, Karoo

Sleep @ 74

"Ons het nog nooit lank vertoef daar nie. Oornag maar net gewoonlik."

Beaufort-Wes, Karoo

Grace's Place

"Oorslaap vir verder reis na die Kaap."

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Baie klein en stil dorpie met 'n interessante geskiedenis, maar dit kort bietjie aandag."

Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie

"Klein, maar interessant met 'n besonderse geskiedenis, strate bietjie verwaarloos, maar goeie restaurante."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Ongelooflike ontdekkings in die oënskynlike vaaljapie-dorpie. Meer as 'n oornagplekkie."

Willowmore, Karoo

Royal Hotel Willowmore

"We didn’t really explore as it was just an overnight destination. But we did go into the Baviaanskloof which was amazing!"

Karoo

Uitershoek Guest House

"Mal daaroor! Die rustigheid is so vreedsaam, komende uit besige Gauteng."

Karoo

Wiida Gasteplaas

"Ons het Mokala Natuurreservaat gaan besoek, hulle het 'n pragtige kamp, Lilydale, wat oor 'n vallei met rivier uitkyk. Vanderkloof is die juweel van die Karoo, definitief die mooiste Karoodorp met pragtige heuwels en wat oor die dam uitkyk."

Carnarvon, Karoo

15 on Mostert

"Lord's Kitchen het uitstekende kos gelewer."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Puik ou boeregemeenskap met kultuur wat ons nie moet misry nie. Moet beslis besoek word."

Richmond, Karoo

Three Birds Country House

"Die inwoners van die dorp is baie vriendelik en verwelkomend. Al was die Map toe, was Tino, die opsigter, bereid gewees om ons in die museum te verwelkom en rond te wys. Ons het die Paasnaweek baie geniet en dit baie geniet om die mense van Richmond beter te leer ken."

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Net daar geslaap op pad na George. Geen besigtiging gedoen."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Baie mooi omgewing. Definitief 'n goeie opsie vir 'n kuier."

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Paar lekker restaurants wat voorsiening maak vir verskeidenheid opsies."

Prins Albert, Karoo

Onse Rus Guest House

"Pragtige dorp wat vir elke toeris 'n genotvolle geleentheid aanbied."

Beaufort-Wes, Karoo

Grace's Place

"Vir ons grootstede-besoekers was dit onaardig om straatligte te sien en geen potholes!"

Blad
Blad 186 - Wys 5551 tot 5580
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang