Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11422 reviews.
"Dis 'n Karoodorp en water word wyslik gebruik. Boorgate het hoë swael inhoud. Boere-gasvryheid op sy beste. Restaurante bied uitstekende kos en diens. Genoeg aktiwiteite om almal besig te hou."
"Hier kan jy vergeet van gister se sorge en jou hart oopmaak vir wat mÆre gaan gebeur. Dorp is netjies en die Spar is in dieselfde straat en maak dit so gerieflik vir jou aankope."
"Nieu-Bethesda het 'n besonderse atmosfeer van rustigheid en 'n skilderagtige dorpie."
"Not considered a tourist destination. If you want very cheap and just a basic bed to sleep then this is the place for you."
"Dis maar net gerieflik om oor te slaap. Maak seker om by Inni Kraal te gaan eet!"
"Ou geboue, en baie vriendelike mense, dit wil voorkom asof die dorp afgesny is van die gejaagde wêreld daar buite. Hier kan mens jou siel weer skoonmaak, en jou God weer ontmoet."
"Small town with very friendly and inviting community. Plenty of authentic eat out and social venues, but understandable not much other entertainment options."
"Vallei van Verlatenheid was wonderlik, het sommer twee keer gegaan. Die park is lieflik, skoon en lekker voëlnesse."
"Die dorp self se netheid en instandhouding laat veel te wense na! Veroorsaak dat mens net nie veilig voel nie!"
"Prins Albert is a cute town with a lovely slow living pace. There are yummy restaurants and a few fun things to do in the area - great for a night or two."