Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.
"Beaufort-Wes is 'n gemaklike halfwegstop. Ryk geskiedenis dorpie en baie om te doen."
"Definitief 'n dorp waar jy kan aftrek en bietjie 'n beker koffie en 'n tuisgebak saam met die koffie kan geniet."
"Die Karoo, hoewel droog, het 'n bekoring van sy eie! Die Karoo-mense is besonders!"
"'n Gerieflike stop op pad Kaap toe as jy van ver af kom met keurige gastehuise!"
"Really just travelling through so no time to explore, but very beautiful area."
"Clean and quaint town. Flower and bird life is spectacular in spring. Weather was perfect. Viewing the town during sunset from the lookout point is definitely worth the walk. Take with your mountain bike and and hiking shoes!"
"Die mooiste Karoo-dorpie met baie om te sien en te ervaar. Heerlike etes by die Plaaskombuis."
"Goeie halfpad rusplek naby die N12. 'n Ekstra dag of twee kan dalk 'n belewenis wees. Versiering en kamers van uitstaande gehalte."