Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.
"Prins Albert is 'n gunsteling-wegbreek vir ons, want die dorpie is pragtig skoon, uitstekende restaurante en pragtige natuurskoon. Die ideale Karoo-vakansie met baie opsies en vermaak. Die teater is altyd 'n hoogtepunt!"
"Verrassende mooi dorpie. Pragtige ou huise, meeste goed opgepas, in die wydse Karoo-landskap. Vriendelike mense. "
"Graaff-Reinet is a magic old town that is definitely part of South African's history and definitely worth visiting."
"Prince Albert has scenic surroundings and splendid architecture. The highlight was a drive up the Swartberg Pass."
"Ouwêreldse bekoring met vriendelike en behulpsame inwoners. Die plaaslike inwoners probeer jou nie uitbuit omdat jy 'n vakansieganger is nie. Dis nog veilig om in die strate te stap."
"Laingsburg is 'n pragtige ou dorp wat op die oog af goed in stand gehou word. Die ou gerestoureerde geboue is besonders. Ons het 'n heerlike aandete in die Country Hotel geëet, waar my man sy lus na afval kon bevredig."
"Prins Albert het sy eie betowering. Heerlike kos by Swartberg Hotel en ptagtige omgewing."
"Oulike, pikante dorpie. Dis een van daai plekkies wat almal ten minste een keer in hul lewens behoort te besoek."