Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Eetplekke is uitstekend en ontvangs baie goed."

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Gariepdam is 'n ideale halfpad-oornagplek wanneer jy vanaf Gauteng na die kus reis. Ek het al by 'n hele paar plekke oornag en die meeste is heel geskik om die basiese aan te bied. Ek het egter nog nie die ideale plek waarheen ek elke keer wil teruggaan, ontdek nie (behalwe miskien Forever-oord). Aangesien tariewe meestal per persoon is, raak dit redelik duur indien die groep meer as 2 persone is."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Definitief die moeite werd. Dit was net 'n fees!"

Graaff-Reinet, Karoo

6 Parsonage Street - De Kothuize

"Pragtige dorp met mooi ou geboue. 'n Dorp met karakter!"

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Ons het net oornag maar lekker geëet in die dorp."

Colesberg, Karoo

Annelines Guest House

"Maak gerus by Nonstop Fitment Centre 'n halweg-stop vir jou motor se meganiese checkup. Victor is die eienaar en gaan uit sy pad om jou te help. My slaapwa se wielbearings het verloor en hy het sy sleepwa s'n afgehaal om my te help. Baie dankie daarvoor."

Prins Albert, Karoo

Yellow House

"Het 'n "liefde" vir Prins Albert ontwikkel. Sal weer gaan kuier. Was net te laat vir die kerkbasaar."

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Baie koud vir bosvelders uit Limpopo!"

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Dorpie is baie skoon en netjies."

Prince Albert Road, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Prins Albert is nostalgies mooi!"

De Aar, Karoo

Potties Guesthouse

"Racism is a very big deal in De Aar."

Steytlerville, Karoo

The Royal Steytlerville

"Mense is baie vriendelik. Geen bedelaars wat ons gepla het nie. Dorpie is baie skoon en rustige area."

Prins Albert, Karoo

Onse Rus Guest House

"A charming small town with really active townsfolk doing all kinds of interesting things. Well situated stop-over for those going the Swartberg/Gamkaskloof way."

Richmond, Karoo

Be Blessed Selfcatering

"Baie oulike plekkie. Lekker geslaap en geëet."

Gariepdam, Karoo

Gariep N1 Chalets

"Daar is heelwat lekker oornagverblyf en vakansieplekke by Gariep. "

Venterstad, Karoo

Morning Glory Cottages

"Wat 'n wonderlike deel van Suid-Afrika om deur te gaan. Prentjiemooi!"

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Klein pragtige dorpie!"

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Baie aangename plek. Inwoners baie vriendelik."

Hopetown, Karoo

Hopetown Guesthouse

"Was 'n vriendelike en aangename dorpie. Sal beslis weer gaan draai daar. Ons het goeie herinneringe van Hopetown saam huistoe gebring. "

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Afstand vanaf Kaapstad kan met 'n matige spoed met gerief bereik word."

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Pragtige en netjiese historiese dorpie met gasvrye mense."

Prins Albert, Karoo

Swartberg Hotel

"Pragtige dorp met die oulikste huisies. Ons het aandete in die Karoo Kombuis genuttig. Baie lekker kos en atmosfeer gewees. Ontbyt by die Swartberg Hotel was baie lekker. As jy 'n wegbreek kort is Prins Albert die plek vir jou."

Beaufort-Wes, Karoo

Altyd Lekker

"Die netheid van die dorp is opvallend."

Graaff-Reinet, Karoo

Langfontein Farm Cottages

"Pragtige dorp. Mooi winkels en lekker restaurante. Vriendelike mense."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Ongelooflik pragtige dorpie, mooiste geboue en natuurlik die indrukwekkendste kerk! Die mense was oral baie vriendelik en mens kry 'n gevoel van "warm ontvangs!" Die Vallei van Verlatenheid is 'n MOET, dit praat met jou siel. Die wind was net bietjie lastig!"

Beaufort-Wes, Karoo

Little Green World

"Dorp is vir my skoner as vorige jare wat ons daar oorgeslaap het."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"As jy op reis is en ontbyt wil eet of biltong wil koop moet jy hier stop. Nie noodwendig iets by Strydenburg of Hopetown nie."

Blad
Blad 351 - Wys 10501 tot 10530
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang