Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Lekker oorslaapbestemming tussen Limpopo en die Kaap."

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"De Rust is baie meer werd as net 'n deurry."

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Colesberg het nogal karakter en bestaan nie slegs uit 'n "one stop" langs die hoofweg nie, ry in, gaan kyk, eet by Die plattelander en gesels met die mense op die dorp."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"Beslis 'n besoek werd. Gaan kyk na die Uilhuis, drink 'n bier by die Sneeuberg brouery."

Prince Albert, Karoo

Lavenders

"Prins Albert is 'n juweel in die Karoo. Die dorp is skoon, die mense vriendelik en behulpsaam. Een van die pluspunte vir ons was die feit dat die winkels in die hoofstraat aansluit by die boustyl van die dorp, geen helder geverfde geboue om winkelname te adverteer nie!"

Colesberg, Karoo

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Die paaie rondom Colesberg sal seker binnekort klaar wees en die hoofstraat het in my opinie heeltemal te veel informele besighede in...dit doen vir my afbreek aan die mooi dorpie wat dit eens op 'n tyd was!"

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Baie oulike dorp. Die Vallei van Verlatenheid is beslis die moeite werd om te gaan kyk."

Graaff-Reinet, Karoo

Waterval Farm-Stay

"Graaff-Reinet is 'n wonderlike omgewing."

Prince Albert, Karoo

Onse Rus Guest House

"Baie lekker plekkie. Ry gerus oor die pas. Moeite werd."

Gariep Dam, Karoo

Sonklip Overnight Accommodation

"Baie mooi foto's geneem en alhoewel ons geen toere of bootreise gedoen het nie, is dit 'n pragtige dam al is hy bietjie leeg. En ons gaan nie dat een slegte ondervinding van die dorpie ons afsit om weer hier verby te kom nie."

Springfontein, Karoo

Springfontein Guest House

"Die dorp gaan maar dieselfde pad as die meeste klein plattelandse dorpies."

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Halfweg verblyf met pragtige geboue."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"'n Netjiese Karoo-dorp met baie besienswaardighede en baie mooi omgewing."

Beaufort West, Karoo

Little Green World

"Ideaal vir halfpad-stop, met 'n redelike mate van interessanthede en natuurskoon."

Beaufort West, Karoo

@ Mango's

"Het nog altyd goeie diens en vriendelikheid ervaar in Beaufort-Wes. Lekker oornagdorp wat ingestel is op toeriste."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Graaff-Reinet is 'n pragtige dorp in 'n ewe pragtige omgewing. Die dorp is ryk aan geskiedenis en kultuur. Lekker plek om te kuier. Ons was bietjie Uilhuis toe. Ook 'n lekker uitstappie. En natuurlik die natuurreservaat. Mens kan maar vir langer as een dag gaan!"

Prince Albert, Karoo

At 85 on Church

"Prins Albert is 'n wonderlike klein dorpie met die egte Karoo gevoel. Baie lekker wegkomkans!"

Prince Albert, Karoo

Swartberg Cottages

"Fantastiese kos. Vriendelike mense! Pragtig!"

Prince Albert, Karoo

Prince Albert Country Stay

"Ons was werklik verras met Prins Albert. Dit is die mooiste dorpie ek wens elke dorpie in ons land kon so lyk."

Prince Albert, Karoo

Yellow House

"Ons het ons besoek aan die dorpie baie geniet. My vrou het Sondag siek geword. Geen probleem om 'n dokter te vind nie. Hy het dan ook die apteker gevra om die voorskrif vir ons voor te berei. Wat meer wil jy hê? 'n Rit teen Swartbergpas uit is natuurlik 'n moet."

Colesberg, Karoo

The Barracks

"Halfpad op my reis en dus baie gerieflike plek om oor te bly."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Polka Restaurant is tops!"

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Pragtige stil dorp waar mense vir 'n week kan kom rus."

Beaufort West, Karoo

Ons Huisie

"Pragtige geskiedkundige dorp."

De Rust, Karoo

House Martin Lodge and Self Catering

"Die paar winkels het verminder en sommige se goed te koop het afgeneem. Enigste moeite werd plek is Village Trading Post. Goedkoop en lekker geëet by Herrie se Plek. Baie lastig geval deur parkeraanwysers en bedelaars. Ons plattelandse gemeenskappe het drastiese ingryping nodig om opheffingswerk te doen. Kry mense regtig jammer!"

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Is gerieflik geleë. "

Prince Albert, Karoo

Onse Rus Guest House

"Bly 'n dag langer as wat jy beplan, op Prins Albert is meer om te doen as wat jy dink. "

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Colesberg is 'n baie oulike dorpie in die Karoo."

Page
Page 349 - Showing 10441 to 10470
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers