Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.

Beaufort West, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Gerieflike oornagstop tussen Kaapstad en Johannesburg. As jy wil sterre kyk in die nag, is dit 'n goeie keuse."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Water Tower

"Nieu-Bethesda is kos vir die siel. En die mense is almal so ongelooflik vriendelik en goed gemanierd."

Prince Albert, Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Gay's Guernsey Dairy is definitely worth a visit, excellent cheeses. Plenty restaurants to choose from within reasonable price ranges. "

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Ons was aangenaam verras met die netheid van die dorp. In die verlede was die kerk saans verlig, en dit was 'n wonderlike attraksie en goed vir fotografie. Ons verstaan dat dit nou moontlik duur is, maar miskien kan die ligte op spesifieke aande vir spesefieke tye aangeskakel word, afhangende van die tyd van die jaar en as dit goed donker is."

Prince Albert, Karoo

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Beautiful dorpie met sy eie wynplase en hope olywe."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Ons vul altyd ons voertuig met petrol in Britstown wanneer ons in daardie rigting reis. Ons het nog altyd net goeie ondervindinge daar gehad."

Beaufort West, Karoo

Biffie's Cottages

"Vriendelike inwoners en lekker Karoo-lam!"

Prince Albert, Karoo

Swartberg Cottages

"We will definitely visit Prince Albert again, I hope."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Baie rustig en ontspanne atmosfeer. Lekker om net te kan ontspan na 'n lank rit op die pad."

Victoria West, Karoo

Moonlight Manor

"Stil plekkie wat rustigheid bring."

Colesberg, Karoo

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Baie oulike restaurante, indrukwekkende ou geboue en vriendelike mense."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Gariepdam lyk na 'n lekker toeristebestemming."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Spandeer meer tyd daar om by alles uit te kan kom."

Nieu-Bethesda, Karoo

Owlhouse Backpackers

"Verrassend interessant."

Gariep Dam, Karoo

Sonklip Overnight Accommodation

"Nice and quiet clean town."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Baie om te sien in die interessante plek."

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Sal definitief sê dit is 'n dorpie waarvoor mens meer as net 'n halwe dag voor benodig."

Upper Karoo, Karoo

Doornberg Guest Farm

"Besoek hierdie mooi deel van ons land enige tyd van die jaar!"

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Dit is 'n baie mooi en skoon dorp en daar heers 'n baie lekker atmosfeer in die aand. Die mense is baie vriendelik. Volgende keer sal ons langer bly. "

Aberdeen, Karoo

Pagel House B&B

"Ons was aangenaam verras met die netheid van die dorpie. Die aandete by Vileira was 'n fees. Page House bly 'n wenner."

Aberdeen, Karoo

Pagel House B&B

"Aberdeen is 'n klein dorpie wat 'n heel aangename plekkie is om te rus en om die lang pad Kaap toe 'n bietjie te onderbreek."

Prince Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"The little theatre is a must to go and watch a show or film! "

Prince Albert, Karoo

Karoo Khaya

"'n Juweel van die Karoo! "

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Stray animals in main street."

Page
Page 352 - Showing 10531 to 10560
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers