Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11278 reviews.

Colesberg, Karoo

Colesberg Lodge

"Could not safely walk around on foot due to so many car guards and beggars demanding to be compensated."

Karoo

Gariep N1 Chalets

"Pragtige en unieke omgewing wat mense ten minste een keer moet ervaar."

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagles Nest

"Gariepdam was pragtig. Ons was warm ontvang by DeStijl restaurant vir middagete met die mooiste uitsig om te ontspan en kan absoluut aandete aanbeveel by Rustiq Pub en Grill."

Victoria West, Karoo

Merino Junction

"I always pass through this town without stopping and from the experience I received, I will stop again."

Graaff-Reinet, Karoo

De Graaff Manor

"Die "straf beurtkrag" wat addisioneel tot beurtkrag toegepas is tydens ons besoek was regtig nie aangenaam nie."

Victoria West, Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Ons het heerlik geëet en gekuier by Ka'Roux en die Ristic Rabbit is 'n juweel. Die tipiese boustyl van die huise en baie van die besighede maak dit enige fotograaf se droom."

Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie

"Middelburg is 'n baie klein dorpie met baie min restaurante. Dis ideaal vir oorslaap vir 'n nag of 2."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"It is quite out of the way and a very small town with not much to do."

Graaff-Reinet, Karoo

4 Rothman Street B&B

"Gaan besoek Camdeboo, spesifiek die Vallei van Verlatenheid. Die KFC se diens is puik."

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Vriendelike inwoners."

Victoria West, Karoo

Kingwill's Guest House

"Regte plattelandse dorp. Alles maak vroeg toe. Mooi kerke te sien."

Colesberg, Karoo

Hartklop Eer die Lewe

"Goeie oorslaapplek as mens van die Weskus terug reis na Pretoria."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Pragtige dorp, veral die ou historiese geboue en 'n pragtige kerk."

Karoo

Jules of the Karoo Lodge

"Die Karoo is 'n bekoorlike bestemming."

Beaufort West, Karoo

Steynskraal Gasteplaas

"Beaufort-Wes maar daar vir allerdaagse winkels."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"'n Goeie halfweg tussen die noorde en die suide. Die stilte van die uitgestrekte Karoolandskap is sielsverrykend!"

Nieu-Bethesda, Karoo

The Bethesda

"Dit was ons derde verblyf in Nieu-Bethesda en was weer net so aangenaam soos altyd. Die dorp en sy mense is besonders en die "festival of lights"-optog deur die dorp op Oujaarsaand sal ons baie graag weer wil meedoen."

Gariep Dam, Karoo

View Lodge

"Lekker oorslaapbestemming"

Graaff-Reinet, Karoo

4 Rothman Street B&B

"Pragtige historiese dorp met museums, Camdeboo Nasionale Park en Vallei van Verlatenheid."

Gariep Dam, Karoo

Gariepview

"Pragtige dorpie vir oornag."

Richmond, Karoo

Be Blessed Selfcatering

"Daar is 'n pragtige kerk en baie oulike slaghuis, maar soos meeste kleindorpies is dit taamlik verwaarloos."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Beautiful Karoo town, peaceful and quiet. Nice for a stop over on the long drive to Cape Town."

Beaufort West, Karoo

Olive Grove Guest Farm

"Die dorp is slordig en vuil."

Prince Albert, Karoo

Swartberg Hotel

"Pragtige, Karoo dorpie met die majesteuse berge en op die plaas gevoel. Hoop regtig dat die teater weer binnekort sy deure sal oopmaak."

Gariep Dam, Karoo

Edelweiss B&B

"Ons het al baie by Gariepdam gekamp. Ons sal weer wil gaan."

Prince Albert, Karoo

Bushman Valley

"Pragtige dorp, sal beslis weer besoek."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Strate was baie besig met bedelaars wat lastig was."

Karoo

Grootwaterval Farm Accommodation

"Die Karooroete moet vir seker op almal se lysie wees."

Beaufort West, Karoo

Teri-Lemveli Lodge

"As mens hou van stilte en rustigheid, kom niks by die Karoo nie."

Page
Page 52 - Showing 1531 to 1560
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers