Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.
"Oulike en vriendelike dorpie en dit word meestal besoek vir oornagverblyf vir reise na die Weskaap. Baie oulike restaurante met heerlike etes en vriendelike personeel. Ook 'n paar oulike winkeltjies."
"Pragtige dorpie vir 'n wegbreek naweek. Daar is werklik iets vir almal om te doen. Ons het veral die "ghost walk" baie geniet."
"Swartbergpas 'n belewenis. As jy by padveiligheid hou is daar niks te vrees nie. Sou graag langer wou bly om Prins Albert meer te verken. Ons sal beslis terugkeer om Prins Albert en omgewing beter te wil leer ken."
"Definitely visit the Waterwiel Bakerei, authentic Karoo baked goods and small meals. Delicious!"
"Pefekete oorstop plek, was 'n een nag oorstop, geen idee wat in die omgewing te doen is nie."
"Gariepdam is regtig baie gerieflike plek om oor te slaap veral as mens tussen die Kaap en Johannesburg reis. Dis mooi, skoon en die restaurante is ook baie goed."
"Oulike dorpie maar ons het ongelukkig nie tyd gehad om behoorlik die dorp te verken nie, maar Janina het ons vertel van die geskiedenis."
"Very small town with nothing really to see, but Croydon was a very convenient overnight stop for traveling through. Peaceful and beautiful garden"
"Elke keer as ek dit besoek is dit spesiaal. Geskiedkundige besienswaardighede is wonderlik."
"Kan sommer na al die winkels en eetplekkies toe stap. De Rust "sluit" om 17h00. Maak seker dat jy voor sluiting jou bestellings afgehaal het. Dankie aan SPEKBOS Restaurant wat ons tegemoet gekom het en 'n heerlike Schnitzel vir ons voorberei het."
"Vosburg is 'n mooi dropie, kort net hier en daar 'n besigheid waar jy die nodige items kan koop wat jy by die huis vergeet het."
"Chargo Farm Stall in Colesberg 'n heerlike plek om oulike inkopies te gaan doen. Heerlike vleis en geskenke. Sal beslis weer daar verby gaan."
"A place everyone needs to visit and spend time in. Historical in many aspects and an amazing destination. The people are amazing in every way!"
"As alles mooi werk is dit definitief 'n pragtige oornagfasiliteit op die lang pad tussen noord en suid of oos en wes."