Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Beaufort-Wes, Karoo

Dagbreek

"Meeste mense slaap oor in Beaufort-Wes as deel van 'n verder reis maar ek was spyt dat ons net een aand daar was, ek sal baie graag langer in die mooi en stil dorpie wou bly."

Gariepdam, Karoo

Gompou Straat 7

"Plekke is bekostigbaar en sal weer daarvan gebruik maak."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Baie interessante dorp met 'n ryk geskiedenis. Ons het heerlike aandete gehad by Inni Kraal - restaurant, waar ons die beste lamskenkel ooit geniet het."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Gaan word trots op wat ons land reggekry het daar met die dam. Iets om te sien en jou kinders van te leer!"

Prins Albert, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Pragtige, skoon dorp en alles is perfek."

Colesberg, Karoo

Hartklop Eer die Lewe

"Wil graag weet waar 'n ordentlike restaurant is. Nie kitsetes nie."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Dis 'n pragtige dorpie - ons moet hierdie plekkies koester, hulle is besig om deur die vingers te glip, ongelukkig."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Outydse dorpie, met historiese atmosfeer in die systrate."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Daar is baie bedelaars in die dorp wat op jou toesak as jy stilhou."

Aberdeen, Karoo

Die Dorpshuis

"Kan lekker ontbyt ook daar eet."

Prins Albert, Karoo

Onse Rus Guest House

"Vier dae is steeds veels te min om alles te kan geniet!"

Victoria-Wes, Karoo

Kingwill's Guest House

"Pragtige rustige dorp. Mooiste ou geboue propvol geskiedenis Pragtige hotel met heerlike etes! Sal dit hoog aanbeveel."

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"Victoria-Wes is een van die dorpe wat skoon strate het en netjies vertoon. Heerlike gesellige ete by Karoux gehad."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Nice and secure place to be."

Karoo

Tamboershoek

"Die Karoo sal op enige mens 'n impak maak, daars so baie landskappe om te aanskou in die Karoo."

Graaff-Reinet, Karoo

4 Parsonage Street - De Kothuize

"Pragtige dorp in die Karoo. Lief die plek baie."

Karoo

Brinksfontein Guest House

"Maak seker jou spaarband is styf en ry en verken - die wêreld het sy eie bekoring."

Beaufort-Wes, Karoo

Rus-i-Biki

"Mooi skoon dorp."

Beaufort-Wes, Karoo

Beautiful Betty B&B

"Checkers was wonderful."

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Die gebied is baie ryk aan natuurskoon en geskiedkundige interessanthede. Ongelukkig is die slaggate 'n probleem wanneer van die N1 afgewyk word. Verder is verblyf rondom Colesberg en Gariep oorprys."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagles Nest

"Mens kan gerus meer tyd in die area spandeer."

Prins Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Skoon en netjies en vriendelikke mense."

Karoo

Lushof Lodge

"Own beauty."

Hopetown, Karoo

Karee Guesthouse

"Vriendelike, plattelandse dorp"

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Perfect for stopover only."

Graaff-Reinet, Karoo

7 Cross Street - De Kothuize

"Soveel om te sien en te doen. Ongelooflike museums."

Britstown, Karoo

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Beautiful town in the Karoo, we've always loved to visit."

Hopetown, Karoo

Karee Guesthouse

"Dit is 'n klein dorpie met geen restaurante in die aand, maak seker jy het alles om self kos te maak."

Blad
Blad 89 - Wys 2641 tot 2670
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang