Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Pragtige, skoon dorp en 'n ongelooflike, ryk, interessante geskiedenis. Plattelandse dorpe kan gerus by Graaff Reinet gaan kers opsteek."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Pragtige klein dorpie!"

Philippolis, Karoo

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

"Meer winkels sal van toepassing wees anders geen klagtes nie. Pragtige klein dorpie, ek sal definitief weer gaan!"

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Ons het basies in die donker daar aangekom en weer in die donker gery so ons kan nie eintlik kommentaar lewer oor Beaufort-Wes nie."

Karoo

Dassiekloof Gasteplaas

"You will see us again."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Ek dink Gariepdam is 'n welkome stop tussen Gauteng en die Kaap."

Graaff-Reinet, Karoo

Carrow Veld Cottage

"Graaff-Reinet het ons aangenaam verras. Ons reisplan het nie toegelaat dat ons meer tyd daar spandeer nie, al sou ons graag wou."

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Heerlik geëet by Plattelander. Diens was puik."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"A lovely Karoo town with friendly people. The Rude Chef restaurant was great."

Hanover, Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Dit is 'n great "midstop "tussen Johannesburg en Kaapstad."

Hanover, Karoo

Trappieskop

"Lovely, small town for an overnight place."

Carnarvon, Karoo

Die Meerkat

"Het by die Lords Kitchen gaan eet. Eienaar is baie nors en kortaf en hulle maak op ʼn Vrydagaand om 08:00 toe!"

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Dorp is vervalle."

Willowmore, Karoo

Royal Hotel Willowmore

"Skoon dorpie met vriendelike inwoners."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Dit is 'n baie mooi dorpie met oulike eetplekke en vriendelike mense."

Karoo

Rooiberg Gasteplaas

"Stilte met die mooiste sonsondergang, grondpaaie en aardse mense. Dis hoe dit hoort."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"I think perhaps 2 to 3 days would allow one to explore the surrounds - there is a drawback though, the access roads from both the south and the north (R48 and R389) are horrendous. Potholed-infested which, although passing through very scenic countryside, makes for a very unpleasant driving experience."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"We only slept over - did not experience the town."

Karoo

Aangrensende Binneland

"Die Karoo is 'n goeie plek vir 'n gesin om af te skakel van 'n besige werks- en stadslewe."

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Sal nou nie uit my vel wees as ek hoor ek moet 'n naweek daar deurbring nie. Die plekkie lyk al te veel vervalle, soos die res van die Suid-Afrikaanse platteland. Dit is egter baie strategies geleë op pad na en vanaf die Kaap."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Baie mooi, skoon dorp met vriendelike mense."

Gariepdam, Karoo

Spider Pig

"Great heritage site to visit."

Karoo

Southfield Cottage

"Beautiful landscape and stars but we mostly only stay over on our way to the coast."

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Rustigheid en veiligheid."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Goeie oornagbestemming."

Nieu-Bethesda, Karoo

Stone Haven at Nieu Bethesda

"This was my second visit and my partner's fourth and we both found the the town not as charming as before, which is a pity as it has a lovely setting."

Blad
Blad 92 - Wys 2731 tot 2760
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang