Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11278 reviews.
"Very pleasant town to visit in Winter with clear, crisp days and blue skies. The chilly nights are perfect for enjoying the many good restaurants in town."
"Die Karoo sal op enige mens 'n impak maak, daars so baie landskappe om te aanskou in die Karoo."
"Maak seker jou spaarband is styf en ry en verken - die wêreld het sy eie bekoring."
"Die gebied is baie ryk aan natuurskoon en geskiedkundige interessanthede. Ongelukkig is die slaggate 'n probleem wanneer van die N1 afgewyk word. Verder is verblyf rondom Colesberg en Gariep oorprys."
"Dit is 'n klein dorpie met geen restaurante in die aand, maak seker jy het alles om self kos te maak."
"Dit is 'n pragtige Karroo dorpie met 'n lang geskiedenis. Ons tweede besoek in soveel maande."
"'n Goeie plek en atmosfeer vir 'n deurreis! Baie stil en rustig op 'n Sondag!"
"Burger en chips was baie lekker na 'n lang dag se ry. Behalwe vir die loadshedding was dit 'n baie lekker aand."
"'n Rusplek in die middel van die Karoo met interessante besienswaardighede. As jy lief is vir geskiedenis en vir die natuur is dit die plek om te gaan."