Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Kelland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kelland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kelland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kelland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kelland Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kelland

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blackheath, Risidale

Mountain View Guest House is in Blackheath, Johannesburg geleë. Dis in 'n pragtige tuin vol voëllewe weggesteek en hierdie gastehuis bied huislike akkommodasie sedert 1997. Die gastehuis beskik oor 10 kamers. Al ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Weltevreden Park, Randpark Ridge

Wisteria Lodge is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel in Roodepoort geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na gemaklike oornagverblyf naby verskeie geriewe. Die kothu...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Sonnedal

Ikhaya Guest House is in Bush Hill Estate, 'n stil en veilige deel van Randburg Ridge, 'n noordelike voorstad van Johannesburg geleë. Dis ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Jy sal voel asof jy in die hart...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in President Ridge, Randburg

The Cosy Corner is 'n gastesuite op die eienaar se perseel in 'n toegangsbeheerde buurt in Randburg. Die ateljeewoonstel het sy eie ingang en 'n oopplan-uitleg. Daar is slaapplek vir 1 of 2 volwassenes en die eenh...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Linden, Randburg

Soul Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op 'n residensiële erf waar die eienaars woon. Die eiendom is in 'n stil en toegangsbeheerde doodloopstraat in Linden, Randburg. Die woons...

Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Risidale, Randburg

Verdi Villas wat al toekennings ontvang het bied luukse selfsorgverblyf vir plaaslike en internasionale reisigers. Dié instansie is naby groot en klein inkopiesentrums, 'n moderne restaurant en 'n area waar gaste k...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Northcliff, Randburg

Moonview Accommodation bied gastekamers in Northcliff, Randburg. Die gastehuis is naby winkelsentrums en ander geriewe in die area geleë. Moonview Accommodation het 2 gastekamers wat elk geskik is vir 1 of 2 gast...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R778
per nag, vir 2 mense
Hotel in Randburg, Ruiterhof

Road Lodge Randburg bied gerieflike, bekostigbare verblyf naby verskeie sportgeriewe, skole, handel-, sake- en vermaaksentrums insluitend die Ticketpro Dome wat bekend is vir die verskeidenheid funksies en konferens...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Weltevreden Park, Randpark Ridge

Treetops Guesthouse is in Weltevreden Park in Roodepoort in Johannesburg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis en 'n tweeslaapkamerkothuis. Die eiendom is naby verskeie winkels en restaurante. Die...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boskruin, Sonnedal

76 on Dolweni bied selfsorgverblyf in 'n stil doodloopstraat langs die Boskruin Natuurreservaat in Randburg. Dié spoggerige omgewing word beveilig deur sperbome en patrollies. Boskruin is lekker naby winkelsentrums...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robin Acres, Robindale

Die Waterfront Gastehuis is in Randburg geleë in die bekoorlike dog spoggerige voorstad Robindale. Verblyf word aangebied in 5 unieke suites wat elkeen hul eie styl het. Elke suite is ingerig met 'n dubbelbed met...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Blackheath

Ons nooi jou na een van die eerste huise wat in 1937 gebou is teen Northcliffkoppie - in die hartjie van Egoli - Die Stad van Goud. Met aankoms sal jy jouself verwonder aan die rustigheid en skoonheid wat die argite...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Linden

Klip Khaya is in die rustige noordelike woonbuurt Linden in Johannesburg. Die eiendom is binne 'n 5 km radius vanaf die Barnyard Theatre Cresta, Randpark Gholfklub en die Brightwater Commons. Dié ateljee-woonstel...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Weltevreden Park, Johannesburg

Rest Assured bied gerieflike verblyf in 'n privaat kothuis, op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. Rest Assured is in Weltevredenpark geleë, met maklike toegang tot winkels en eetplekke. Die kothui...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R552
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Linden, Randburg

6 Olives on Third is in Linden, Johannesburg geleë en bied gehalteverblyf vir paartjies of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die woonstel is op 'n woonerf geleë en beskik...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45

Welkom by die Kelland akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za