Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Kenhardt

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Kenhardt van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Kenhardt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kenhardt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kenhardt akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kenhardt Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kenhardt Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kenhardt

Kenhardt Hotel is op die R27 geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Die hotel streef daarna om ware plattelandse gasvryheid en tuisgekookte maaltye aan gaste te bied. Daar is 'n verskeidenheid hotelkamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenhardt

At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt is 'n ruim Kaap-Hollandse huis op die randjie van die dorp Kenhardt. Die huis bied uitsigte oor die tuin, die dorp, en die omliggende gebied. Die huis is in die vroeë 1940'...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kenhardt

Elma's Self-catering Kenhardt is 'n lieflike gastehuis wat selfsorgverblyf in Kenhardt in die Noord-Kaap bied. Dié dorpie is sowat 120 km vanaf Upington. Verblyf word gebied in 5 dubbel-eenhede en 1 tripel-eenheid...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenhardt

Immanuel B&B Kenhardt is in die dorpie Kenhardt in die Noord-Kaap, sowat 120 km vanaf Upington geleë. Hoewel dit 'n droë landskap is, val dit in die welige groen strook rondom die Hartbeesrivier en ontvang dit bes...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kenhardt

Kambro-Kind Gastehuis is 'n karaktervolle ou huis met Amerikaanse greinhout vloere en plafonne. Dit is in die klein dorpie Kenhardt, ongeveer 120 km van Upington af, in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis bied ver...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Kenhardt

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keimoes,
Groen Kalahari

Ou Skool Gastehuis was oorspronklik 'n ou skool in die vroeë 70's. Die gastehuis, konferensie- en funksiegeriewe, kampterrein, koffiewinkel en plaasstal is langs die R27 geleë. Dié gastehuis beskik oor 10 eenhed...

Vanaf
R276
per nag, vir 2 mense
Lodge in Keimoes,
Groen Kalahari

Ikaia River Lodge is 'n visserman en natuurliefhebber se paradys waar jy naby die juweel van die Noord-Kaap, Keimoes, kan ontspan. Dié lodge is 40 km vanaf Upington op die hoofpad tussen Keimoes en Kaapstad geleë....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keimoes,
Groen Kalahari

La Palma is tussen die Oranjerivier en die bekende Groen Kalahari-wingerde van Keimoes op die Oranjerivier-wynroete geleë. Daar is 8 nuwe eenhede waarvan 4 selfsorg is. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op so...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keimoes,
Groen Kalahari

Elim Guest House word omring deur welige groen wingerde en skuil in die Oranjeriviervallei wat op die randjie van Keimoes in die Noord-Kaap is. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf...

Vanaf
R2 880
per nag, vir 9 mense
Tentekamp in Groen Kalahari,
Kalahari

Vaalkloof Boskamp is tussen Groblershoop, Kenhardt en Upington, aan die rand van die Kalahariwoestyn in die Noord-Kaap geleë. Dié kamp bied gaste 'n unieke ervaring in die rooi landskappe en is perfek vir die avon...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...