Geverifieerde Resensie
Kimberley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kimberley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 597 resensies.
"Besides the Big Hole I wish there could be a cultural village reflecting Afrikaans, African and Coloured cultures."
"Kimberley het sy besienswaarde ens. En het soos oor die land nog n paar groot "GAT" by gekry op sy paaie."
"So much history and sights to see in Kimberley. We must spend a few days here when we pass this way again."
"Gelukkig is daar plekke soos Newlands Country Lodge waar 'n meens buite die stad rustig kan oorbly."
"The local municipality should really and seriously attend to the pothole issue in and around Kimberley."
"Daar was geen water vir die tyd wat ons daar was en die paaie is in 'n haglike toestand. Daar is baie min tot geen onderhoud in sekere dele van die dorp. Sol Plaatje-munisipaliteit het verseker niks om op trots te wees nie."
"Was vir Wilde Klawer Rugby-reeks daar. Net jammer Magersfontein was gesluit."
"Die Groot Gat is baie goed, maar die munisipaliteit kan meer doen om besienswaardighede skoon te hou deur te vee en gras te sny waar nodig soos tremspoorarea."
"Paar potholes in die strate wat opgevul kan word, asook bossies en grassny langs sekere strate kan gedoen word."
"Hoërskool Diamantveld het hulleself oortref met die aanbied van die Wildeklawer Sporttoernooi. Dit was uitstekend gereël."
"Like the rest of South Africa, the roads in and around Kimberley were shocking, pot holes galore."