Verified Reviews

Kimberley

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kimberley

Rated 3.9 out of 5 based on 566 reviews.

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Die netheid en toestand van strate verdien aandag."

Kimberley

Hadida Guest House

"Dit was vir my 'n baie interessante dorpie. Die ontstaan van Kimberley se gat ens. Ek het dit so geniet."

Kimberley

Midway Overnight Rooms

"Goed vir oornag."

Kimberley

10 Paul Roos

"Definitief 'n plek om te besoek."

Kimberley

Kosmos Guest House

"Baie potholes in die strate. Munisipaliteit moet beter doen om die infrastuur te onderhou en opgradeer."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Dorp kort aandag."

Kimberley

Padlangs

"Kimberley se strate is in 'n swak toestand met al die potholes wat diep is en beslis voertuig kan beskadig. Nie my gunsteling dorp nie."

Kimberley

Greeff Accommodation

"Pragtige plek."

Kimberley

Padlangs

"Very nice."

Kimberley

Oleander Guesthouse

"Ons het net daar oornag, so kan nie regtig mening lug nie. Die bietjie wat ons gesien het, was belowend. Hele omgewing is grasgroen na die goeie reën."

Kimberley

19AtLast

"Baie warm."

Kimberley

Little Rock Guest House

"Behalwe vir die "Groot Gat" besoek is daar nie baie inligting beskikbaar oor ander attraksies nie. Die infrastruktuur van die dorp is besig om baie agteruit te gaan, wat nie aantreklik is vir toerisme nie."

Kimberley

Road Lodge Kimberley

"Place to be. Historical and educational."

Kimberley

101 On Main

"Ongelukkig is die dorp in verval. Dit is baie hartseer. McGregor museum was baie goed."

Kimberley

Ambassador Lodge

"Kimberley sal altyd spesiaal wees vir my."

Kimberley

Little Rock Guest House

"Ek het nog altyd van Kimberley gehou. Die geskiedenis en die ou, historiese geboue en plekke trek my altyd. 'n Ryk geskiedenis."

Kimberley

Komrus

"Unfortunately, Kimberley was very disappointing, the roads were in a very bad condition, lots of potholes and the streets were very dirty. The Big Hole however was a very interesting experience and definitely worth a visit."

Kimberley

Paljas & Kandas

"The city is rather dirty with lots of potholes. Not very welcoming."

Kimberley

19AtLast

"Unfortunately, we didn't get to explore but would love to do that sometime in the near future."

Kimberley

Greeff Accommodation

"Kimberley would be nice if they invest in social amenities such as water parks, events, etc."

Kimberley

Midway Overnight Rooms

"Kimberley's residents are friendly."

Kimberley

Padlangs

"Die Groot Gat en die museumdorp daarby aan die rand van Kimberley is 'n toeristiese trekpleister. Vroeër was die middestad van Kimberley dit ook, maar daar het van van die outydse, historiese atmosfeer maar bra min oorgebly. Net 'n paar ou geboue herinner aan Kimberley se ryk geskiedenis maar die meeste van die ou middestad lyk ongelukkig vuil en verwaarloos."

Kimberley

75 on Milner Lodge

"Kimberley se mense is nederig, vriendelik, gasvry, ons het puik diens in kimberley gekry, in elke winkel was jy so hoflik gegroet. Hulle behandel jou met baie respek. Die groot gat was 'n ongelooflike ondervinding."

Kimberley

Padlangs

"Prefer the route via Kimberley to that via Bloem ( N1 ) much quieter."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Very good town for tourism. I'm even thinking of taking my family on vacation."

Kimberley

@ Athens Gastekamers

"Toeriste-informasietoer by Kimberley se Gat was baie goed. Leersaam en ook opwindend vir klein en groot. Waarde vir geld. Kimberley is 'n skat van ou huise wat pragtig gerestoureer is. Baie geskiedenis vervat en sigbaar in die dorp."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Beslis 'n lekker plek om na te reis en kuier. As 'n eerste keer in Kimberley was dit vir ons goed om so na aan die geskiedenis van die Diamant-stad te kom."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"The Big Hole was an absolutely amazing experience for both adults and young children. I'm so happy we decided to drive back home via Kimberley to see this landmark. The Big Hole a must do!"

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers