Resensies van Kirstenhof

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kirstenhof bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.71 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
Henry B. - 19th March 2019
staying in Kirstenhof
Kirstenhof is self nie 'n toerisme aantreklikheid nie, maar is naby daaraan geleƫ. Ons is wel gewaarsku om snags van sekere paaie af te bly.
Lydia D. - 28th February 2019
staying in Kirstenhof
Kirstenhof is a quiet residential area. And even so, still feels like a home away from home.
Hester W. - 1st February 2019
staying in Kirstenhof
This looks like a clean well functional neighbourhood.
Lerica W. - 9th April 2018
staying in Kirstenhof
Baie mooi en skoon dorpie! Lekker naby aan alles.
Teresa V. - 3rd April 2018
staying in Kirstenhof
Ek was verbaas om te sien hoe lekker na aan die see/strand die plekkie is. Baie veilig en skoon, rustige area.
Naomi M. - 22nd March 2018
staying in Kirstenhof
Pragtige omgewing en naby besienswaardighede.
Annah M. - 20th March 2018
staying in Kirstenhof
Safe and fun.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za