Geverifieerde Resensie

Klapmuts

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klapmuts bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 41 resensies.

Klapmuts

Tuinhuis

"Klapmuts het heelwat wynplase. Die vlinderplaas is 'n moet en as jy iets vir onthaal nodig het, is daar 'n Checkers en drankwinkel so 3 km van die plek af. 'n 24 uur-Pick 'n Pay is ook by die vulstasie beskikbaar."

Klapmuts

Tuinhuis

"Hier kan jy asemhaal."

Klapmuts

Tuinhuis

"Klapmuts is 'n landelike gebied met plase en kleinhoewes. Daar is wel 'n dorpsgedeelte met meer as een supermark (een daarvan, Pick n Pay Express wat deurnag oop is) en brandstof. Daar is baie toeristebestemmings binne 15 minute vanaf Klapmuts. Die enigste waarskuwing: die grondpaaie af van die hoofroetes vra geduld en respek. "

Klapmuts

Groendraai Accommodation

"Sentraal om die hele omgewing te kan verken!"

Klapmuts

Groendraai Accommodation

"Heerlike omgewing van rustigheid weg van die gewoel van die groot plekke. Het werklik rus vir ons siel daar ontvang."

Klapmuts

Tuinhuis

"Dit was ons eerste besoek aan Klapmuts en ons het dit nogal geniet."

Klapmuts

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"'n Klein plekkie wat nog tot iets groots gaan ontwikkel. "

Klapmuts

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Rustig en asemrowende mooi area. Tog naby al die fasiliteite wat nodig is. "

Klapmuts

Tuinhuis

"Omgewing is baie mooi en daar is heelwat om te kan sien. Dis ook nie ver van Kaapstad af."

Klapmuts

Tuinhuis

"Nie regtig tyd gehad om Klapmuts te verken nie, maar was darem by butterfly world gewees wat regtig baie mooi was."

Klapmuts

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Baie sentraal geleë om die wynlande te besoek."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 41

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang