Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Klein Roggeveld

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Roggeveld bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2 resensies.

Klein Roggeveld

Brinksfontein Guest House

"Die plaas is wonderlik stil, presies wat ons wou gehad het, maar ons dink nie mens ry sommer Sutherland to net vir aandete nie! Die sterre is so pragtig en jy kan self met 'n app op jou foon leer oor die sterre. Die privaatheid was vir ons so so lekker."

Klein Roggeveld

Sterboom Self-catering Cottage

"Dis interessant en beslis weg van alles en almal maar terselfdertyd is daar alles tot jou beskikking wat jy nodig het. lekker om iets anders te sien en te beleef!"

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem