Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kleinemonde

4.8 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Kleinemonde van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Kleinemonde besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kleinemonde.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinemonde akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinemonde Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kleinemonde Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kleinemonde

Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Wildekus, Oos-Kaap

Green Fountain Farm Caravan Park bied 22 luukse grasdak-villas en 48 groot, luukse kampeerplekke op gras. Al die villas is volledig toegerus vir selfsorg, met die nodige geriewe om gaste tuis te laat voel. Die sla...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
B&B in Gibraltar Rock, Fish River Mouth

Fort D' Acre Reserve is 'n eksklusiewe, privaat wildreservaat teenaan die mond van die Groot Visrivier, sowat 25 km van Port Alfred af. Die unieke ligging bied uitgestrekte uitsigte oor die bos en kuslyn en nooi bes...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Wildekus, Oos-Kaap

Nyala Valley Game Lodge is 'n selfsorgvakansiehuis sowat 15 km vanaf Port Alfred. Die lodge bied slaapplek aan 8 gaste en is ideaal vir 'n rustige wegbreek van die besige stadslewe. Dié lieflike grasdakhuis bestaa...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Kleinemonde

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Alfred, Wildekus

Cumberland House is in Port Alfred sowat 2 km vanaf die Heritage Winkelsentrum geleë. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf bestaan uit 4 kamers en 1 k...

SPAAR 40%
VanafR1 300
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Alfred, Wildekus

U sal 'n gulhartige verwelkoming van Jurie en Lisa in hul elegante gastehuis ontvang. Die atmosfeer van Villa Vista spreek van goeie styl en weelde en weerspieël besondere aandag and die fynere aspekte. Villa Vis...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Alfred, Oos-Kaap

Beach Crescent House is in Port Alfred aan Suid-Afrika se Sonskynkus geleë. Verblyf word gebied in die hoofhuis en 'n aparte woonstel en kothuis. Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n kombuis w...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Alfred, Oos-Kaap

35 Sea Lords Way is 'n selfsorghuis in Port Alfred, 'n gewilde vakansiedorpie aan die Sonskynkus. Dié dorpie is veral bekend vir sy marina en pragtige strande, soos Kelly's Beach, 'n Blouvlagstrand perfek vir swem ...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Alfred, Wildekus

The Royal Gastehuis is 'n elegante, eksklusiewe gastehuis hoog teen die oostelike oewer van die Kowierivier. Met sy wonderlike ligging bied die gastehuis beeldskone uitsigte oor die stil en rustige Royal Alfred Mari...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Alfred, Wildekus

Riders Rest Bed & Breakfast bied 'n ou wêreldse, koloniale, plattelandse atmosfeer en is Port Alfred geleë. Dié B&B bied 'n tuin met rustige sithoekies, sommige met 'n uitsig oor die marina, en gaste kan ook op d...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Port Alfred Holiday Home bied selfsorgverblyf in Port Alfred. Die huis is ideaal geleë, sowat 2,1 km van Port Alfred se oos-strand af. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Kleinemonde akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za