Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kleinemonde

4.8 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Kleinemonde van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Kleinemonde besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kleinemonde.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinemonde akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinemonde Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kleinemonde Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Kleinemonde

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Alfred, Oos-Kaap

Hillscapes is in Port Alfred geleë, wat bekend as die hart van die sonskynkus. Dit is 'n klein kusdorp wat halfpad tussen Port Elizabeth en Oos-Londen in die Oos-Kaap geleë is. Port Alfred is bekend vir sy onberis...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Whales & Waves is in die pragtige voorstad Port Alfred. Dié dorpie bied verskeie ongerepte strande met afgesonderde visvangplekke en veilige rotspoele waar interessante seelewe gewaar kan word. Die woonstel het 'n...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bathurst, Wildekus

Pear Tree Cottage is 'n ongekunstelde plaasagtige kothuis in die hoofstraat van die ouwêreldse dorpie Bathurst. Die dubbelverdiepingkothuis is op dieselfde erf geleë as waar die eienaars woon, maar het sy eie inga...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bathurst, Wildekus

6 York Road bied gastekamers op die gasheer se eiendom en is in die dorpie Bathurst. Hierdie gastehuis, wat deur die eienaar bestuur word, is die perfekte oornagplek vir gaste om te rus en ontspan. Die gastehuis be...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bathurst, Wildekus

Kingston Farm dateer uit 1828 en bied 'n rustige, gerieflike verblyf-ervaring. Die plaas lê langs Bathurst, 'n unieke plattelandse dorpie, en gaste stroom hierheen vir vreedsame selfsorgverblyf op 'n plaas. Braaige...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Amathole-distrik, Mgwalana

Mgwalana River Lodge bied selfsorg-eenhede in die Mgwalana-area naby aan die rivier, net 40 km van Port Alfred in die Oos-Kaap af. Die lodge is perfek vir 'n groot familie of 'n groep wat opsoek is na gerieflike ak...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Kasouga , Kenton-on-Sea

The Beach House is in Kasouga, sowat 10 km vanaf Kenton on Sea en 15 km vanaf Port Alfred wat inkopiesentrums, restaurante en rolprentteaters het. The Beach House het slaapplek vir 16 gaste en bestaan uit 5 en suit...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grahamstad, Oos-Kaap

Three Valleys Game Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte, historiese graanmeul op 'n privaat wildplaas in die Oos-Kaap. Dié wildplaas is 34 km buite Bathurst en 26 km buite Grahamstad. Die huis bie...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Sonskynkus, Oos-Kaap

Glenfillan Lodge is 'n pragtige selfsorgplaashuis wat in 1812 opgerig is en sowat 30 km vanaf Grahamstad en Port Alfred geleë is. Dis die ideale bestemming vir fietsryers, voëlkykers en stappers. Gaste kan die pla...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Kenton Beach Cottages bied selfsorgverblyf in die hartjie van Kenton-on-Sea in die Oos-Kaap. Die kothuise bied 'n rustige atmosfeer by die see, minder as 200 m van die strand af. Verblyf by Kenton Beach Cottages wo...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Devon's Nook is 'n gerieflike vakansiehuis in Kenton-on-Sea met slaapplek vir 6 gaste. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers het ...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Just Milk Villa is 'n lieflike selfsorghuis in Kenton-On-Sea, slegs 500 m vanaf die gewilde Kariega-strand en -rivier. Die huis is ideaal vir gesinne, vriende, sowel as konferensies of strategievergaderings. Dié ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Heaven Scent is 'n kothuis op die eienaar se perseel in Kenton-on-Sea. Die eiendom is 5 minute vanaf die Blouvlagstrand, Kariegastrand, en 'n plek waar bote te water gelaat word. Die oulike, losstaande kothuis bie...

Vanaf
R2 750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Ocean Breeze is 'n smaakvol versierde strandhuis in Kenton-on-Sea. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en is stapafstand vanaf Kariega-strand en die rivier. Die huis is ten volle gemeubileer en beskik oor 4...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Seventeen On Oxford is in die kusdorp Kenton-on-Sea en bied die ideale wegbreekverblyf vir 'n groep of gesin wat stapafstand van die winkels en die strand af is. Die huis beskik oor 4 dubbelslaapkamers wat beskik o...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Dunwerkin Self-Catering Accommodation is geleë in die prentjiemooi kusdorpie Kenton-on-Sea teen die Sonskynkus van die Oos-Kaap. Dit lê tussen die natuurskoon tussen die Bushmans- en Kariega-riviere en Kenton-on-S...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

The House Quarters is in Kenton-on-Sea geleë en bied lieflike eenhede wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis bied 'n keuse tussen 7 luukse en suite-eenhede wat oor die Kariega-rivier ky...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Carriage House is 'n bekoorlike, luukse selfsorg of vir kort periodes, bed en ontbyt onderneming met 'n oopplan leef-/eet-area met kleur TV en DSTV, kombuis en twee luukse dubbel en suite slaapkamers. Een slaapkamer...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

2 Park Place in Kenton-on-Sea is 'n selfsorg-vakansiehuis in Kenton-on-Sea. Dié skilderagtige bestemming aan die Oos-Kaapse Sonskynkus is 'n paradys vir watersportentoesiaste. Dit spog met pragtige wit strande waar...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Terra Casa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Kenton-on-Sea. Die perseel is gerieflik 700 m van Kariegastrand en Middelstrand af. Die huis is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkamers w...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 5 - Wys 81 tot 50

Welkom by die Kleinemonde akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za