Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (10)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Kloof

4.3 / 5  
volgens 46 resensies
Lees regte resensies van Kloof van 46 geverifieerde gaste.
Indien jy Kloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof

Eagles View is op die grens van Kloof Gorge en Krantzkloof Natuurreservaat geleë in Kloof, 'n lowerryke gegoede voorstad en klein dorpie in Durban. Kloof is bekend vir sy reservate en prentjiemooi landskappe. Verb...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kloof

The White House on Msinsi is 'n selfsorghuis in 'n boomryke buurt in die Kloof-area. Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en is net 'n entjie se ry van verskeie besienswaardighede af. Die ruim huis het 4 sl...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof

Paperbark Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in 'n pragtige tuin in Kloof, net 30 minute van Durban se strande af. Dié kothuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 1 badkamer, en 'n oopplan-komb...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kloof

Madadeni Duck Units bied selfsorgverblyf in die Kloof, naby Hillcrest, net buite die Durban se middestad. Hier is 'n pragtige tuin met eende, bokke, katte en ander diere. Ontspan lekker langs die swembad in 'n woudo...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kloof

Lemon Tree B&B is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en in Kloof, Durban geleë is. Die instansie is ideaal geleë, net 30 minute se ry vanaf die strand, Ushaka Marine World, Durban se middestad en ander...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Gillitts, Kloof

Churchill House bied selfsorgverblyf in Winstonpark. Dis ideaal as gaste Hillcrest, Gillitts en Kloof wil verken. Verblyf word gebied in 3 suites. Elke ruim kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook '...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR5 000
R4 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Kloof

Forest Dream House bied selfsorgverblyf en is in die prentjiemooi Forest Hill-area in Kloof geleë. Dié eiendom is sowat 35 km van Durban af. Die dubbelverdiepingvakansiehuis beskik oor 6 slaapkamers met lugversor...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof

Hot Buttered Toast is 'n selfsorgwoonstel wat in die hartjie van die pragtige en welige Forest Hills geleë is. Die woonstel is op die tweede vloer en spog met die mooiste uitsig van die Krantzkloof-natuurreservaat ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof

Kinklewood Lodge is sentraal geleë in Kloof, 'n pragtige voorstad van Durban. Dié lieflike huis is onder die newelstreek, maar bo die humiditeit van die kus geleë. Dit is net 'n paar minute van restaurante en win...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kloof

Welterusten is in die hartjie van Kloof, 'n luukse, blaarryke voorstad naby Durban in KwaZulu-Natal. Dié selfsorg kothuis is ideaal vir 'n kort sakebesoek, 'n oornag-stop of as vertrekpunt vanwaar die omgewing met ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Kloof akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Valley Of 1000 Hills blad indien jy na meer Valley Of 1000 Hills akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za