LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Kloof

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kloof bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 51 resensies.

Kloof

Paperbark Cottage

"Baie mooi en veilige omgewing."

Kloof

Madadeni Duck Units

"It is not a bad place at all, very nice and quite, we got everything we needed, specifically groceries and take aways at Kloof mall"

Kloof

Forest Dream House

"Very quiet compared to the rest of Durban. Perfect for a getaway."

Kloof

Eagles View

"Pragtige area."

Kloof

18 on Abelia

"Lovely area with great restaurants and shopping centres. Cooler climate a bonus when visiting Durban area in summer."

Kloof

33 on Edwin Self-Catering

"The place is for people who want peace of mind."

Kloof

Paperbark Cottage

"Safe place to be at."

Kloof

Paperbark Cottage

"Kloof is the ideal play to stay. Centrally situated and within easy reach of Durban and surrounding areas like Pinetown, Hillcrest, etc. Lots of interesting places to visit in the area. The climate is also ideal and more moderate than that of Durban. Kloof is just one of the most beautiful places in our country! "

Kloof

33 on Edwin Self-Catering

"I found the traffic really bad."

Kloof

10 On Cato

"Lieflike area. Ons het kom werk en hiet nie baie van die omgewing gesien nie. Dalk 'n volgende keer. "

Kloof

Kloof Falls Lodge Bed and Breakfast

"Pragtige natuurskoon in die Kloof self. Maklike toegang tot restaurante en winkels asook gemaklike afstand van Durban en King Shaka Internasionale Lughawe."

Kloof

10 On Cato

"Ons was mal oor Kloof Village Mall net om die draai van waar ons gebly het."

Kloof

33 on Edwin Self-Catering

"Pragtige natuurskoon. Weg van die bedrywige Durban."

Kloof

The Anchorage

"Beautiful location and lots of sight seeing, and places of interests."

Kloof

Paperbark Cottage

"Safe area with all basic amenities nearby. "

Kloof

18 on Abelia

"Baie veilig, skoon en rustige omgewing."

Kloof

The White House on Msinsi

"Your kindness is appreciated."

Kloof

Anuva's Self-catering

"Very nice, quiet suburbs. "

Kloof

10 On Cato

"Pragtig daar. Net die verkeer."

Kloof

10 On Cato

"Pragtige boomryke area."

Kloof

10 On Cato

"Kloof is a nice and a safe place. "

Kloof

Anuva's Self-catering

"Bietjie ver uit van Durban sentraal maar goeie gebied en veiligheid is verseker."

Kloof

Anuva's Self-catering

"Lovely gardens nearby. Valley of Thousand hills and temperate climate make Kloof preferable to sticky Durban! Also good overnight stop before making for airport!"

Kloof

10 On Cato

"Baie mooi area, net bietjie ver van die see af."

Kloof

Kinklewood Lodge

"Baie mooi omgewing."

Kloof

Eagles View

"Wat 'n pragtige groen, boomryke omgewing! Vir die natuurliefhebber is hierdie 'n wonderlike bestemming. Ek sou graag langer hier wou bly om meer van die omgewing te sien. "

Kloof

10 On Cato

"Hierdie plek, stel 'n nuwe standaard."

Kloof

Eagles View

"Mag nie verby ry nie. 'n Moet stop!"

Blad
Wys 1 tot 30
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem