Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Koringberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Koringberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koringberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Koringberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Koringberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Koringberg

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Moorreesburg, Wes-Kaap

Oppie Koppie BnB is in Moorreesburg langs die N7 geleë. Dié dorpie is bekend vir sy vriendelike mense, vreedsame plattelandse atmosfeer, stilte en rustigheid. Dis sowat 100 km noord van Kaapstad in die Swartland. ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piketberg, Wes-Kaap

The Bell House is in die plattelandse dorpie, Piketberg, aan die voet van die Piketberg geleë. Dié basiese selfsorg-eenheid beskik oor 'n ruim kamer met 'n koningingrootte-bed en perkallinne. Daar is ook 'n tafel...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moorreesburg, Wes-Kaap

Wheatfields Guest House is 'n opgeknapte Victoriaanse huis wat in die 1900's gebou is. Dié gastehuis bied rustigheid en stilte in die platteland. Dit is sentraal geleë in die Swartland, 'n 40 minuut-rit van die We...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Piketberg, Wes-Kaap

@ 1926 bied selfsorgwoonstelle in Sentraal-Piketberg en het die ideale ligging naby winkels, restaurante en ander geriewe in die middedorp. Verblyf @ 1926 word gebied in 2 tweeslaapkamer-eenhede en 2 eenslaapkamer-...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piketberg, Wes-Kaap

Kerkstraat 31 is in die bekoorlike dorp, Piketberg, geleë en bied bekostigbare verblyf vir sakereisigers, diegene wat vir familie kom kuier en oornaggaste. Dit is naby die N7 en verskeie winkels en restaurante. D...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Moorreesburg, Wes-Kaap

De Stalle Self-catering Accommodation is in Moorreesburg geleë. Besienswaardighede in die omliggende omgewing sluit Moorreesburg Gholflandgoed, Misverstanddam, Club Elani, wynlandgoedere en Hopefield Privaat Natuur...

Vanaf
R961
per nag, vir 2 mense
Hotel in Moorreesburg, Wes-Kaap

Samoa Hotel is in Moorreesburg geleë en is 'n 150 jaar oue instansie met ouwêreldse sjarme. Die hotel is gerieflike geleë in die hartjie van Moorreesburg en is net 100 km noord vanaf Kaapstad. Die hotel bied 'n ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piketberg, Wes-Kaap

Cornerstone Guesthouse is 'n nuwe gastehuis in die voorheuwels van Piketberg. Die area bied rustigheid en vrede, weg van die gejaag van die alledaagse lewe. Die gastehuis word besit en bestuur deur man en vrou. Car...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piketberg, Wes-Kaap

The Views is 'n gastehuis, in die dorpie, Piketberg, aan die voet van die skouspelagtige Piketberg. Akkommodasie word gebied in kamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, of in 'n suite met 'n koningingrootte-bed....

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Piketberg, Wes-Kaap

Our Klein Eden is in Piketberg se hoofstraat en naby winkels, restaurante en openbare vervoer. Daar is ook verskeie doendinge en trekpleisters in die omgewing. Dié ruim kamers is op die onderste verdieping. Daar ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]