Indien jy Kuruman besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kuruman.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kuruman Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kuruman accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kuruman akkommodasie
Bladsy 7 - 27 lekke plekke om te bly
Moffat Game Farm bied selfsorgverblyf in die Gamagara-distrik in die Kalahari. Dit is perfekte vir diegene wat die ...
Gamagara Africa Private Nature Reserve bied rustige gasteverblyf op 'n privaat plaas, ongeveer 36 km vanaf Kathu. D...
Kalahari Erfenis is 'n luukse safari-lodge in die hartjie van die Kalahari, naby Hotazel in die Noord-Kaap. Dié pla...
Mount Carmel Safari Lodge is 20 km vanaf Danielskuil en 60 km vanaf Kuruman op die R31 geleë. Die wildlodge het sl...
Vaalkop Plaashuis is 40 km vanaf Kathu, Kalahari geleë. Hierdie plaashuis het slaapplek vir 9 gaste wat dit ideaal ...
The Ranch Overnight Chalets bied gerieflike, luukse selfsorg-chalets en sakpas-oornagkamers in die pragtige, rustig...
Winton Gasteplaas bied 'n plaasstyl-toevlugsoord op 'n bekoorlike plaas een uur se ry vanaf Kathu. Dis die ideale v...
Be Our Guest @ Kramersfontein is 'n gastehuis wat gerieflike verblyf op 'n plaas ongeveer 3 km vanaf Daniëlskuil bi...
Môreson Farm Retreat is aan die buitewyke van Reivilo geleë en bied 'n verskeidenheid selfsorgverblyf-opsies wat id...
Mecca Guest House is op 'n pragtige plaas,13 km buite Black Rock in Santoy, in die hartjie van die Kalahari-streek ...