Resensies van KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.28 uit 5 gekry volgens 1635 resensies.
Shirley S. - 4th September 2018
staying in Newcastle, KwaZulu-Natal
Excellent reception and once again the place is quiet and gives you peace of mind. I love it. I will visit again soon.
Lusia S. - 4th September 2018
staying in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Nice place, especially for retreat.
Derick C. - 4th September 2018
staying in Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
Baie dankie vir die span by Pyramids, julle is die beste.
Louis W. - 4th September 2018
staying in Pongolapoortdam, KwaZulu-Natal
Dis mooi, maar dis al. As jy visvang, is dit seker lekkerder daar as toeris. Daar by die dam en village is dit maar bietjie van 'n gemorsspul, so mens kan maar stilhou, kyk en aanry.
Priscilla J. - 3rd September 2018
staying in Clansthal, KwaZulu-Natal
Another great little gem tucked away on the beautiful south coast.
Tomas F. - 3rd September 2018
staying in Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Jan en Mariaan se kunsgalery (loodglaswerk en pottebakkery) is 'n besoek werd in Nottingham Road. Nottingham Road is gerieflik naby al die besienswaardighede van die Midlands Meander.
Amanda C. - 3rd September 2018
staying in Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Dis uit en uit 'n vakansiebestemming. Bietjie aan die duur kant. Daar is baie besienswaardighede en baie dinge om te doen.
Rik P. - 31st August 2018
staying in Howick, KwaZulu-Natal
We will need to come back. We did Karkloof Adventures Zipp lines and had no time to see/do much more. Will be back to Howick!
Sara D. - 31st August 2018
staying in Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Baie sentraal as jy die Midlands besoek. Lekker eetplekkies, 'n Spar, apteek, dokter.
Johann G. - 27th August 2018
staying in Kloof, KwaZulu-Natal
Pragtige boomryke area.
Arie F. - 21st August 2018
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Lieflike dorp om die suidelike Drakensberge vanaf te verken.
Elton M. - 21st August 2018
staying in Howick, KwaZulu-Natal
Amazing place to be. Won't mind to go there on a weekly basis.
Wimpie N. - 20th August 2018
staying in Sanlameer, KwaZulu-Natal
Beset bestemming aan die kus van KwaZulu-Natal.
Louis B. - 20th August 2018
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Underberg en omgewing is pragtig!
Clive B. - 20th August 2018
staying in Winterton, KwaZulu-Natal
Lekker oornagbestemming op pad kus toe.
Vittorio L. - 20th August 2018
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
We can't wait to go back.
Stiaan B. - 19th August 2018
staying in Eshowe, KwaZulu-Natal
Betjie ver, maar pad na die gastehuis is glad nie sleg nie.
Brenda V. - 19th August 2018
staying in World's view, KwaZulu-Natal
Die uitsig was asemrowend.
Peter M. - 15th August 2018
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
Nothing but an awesome place deserving a second visit.
Christo P. - 15th August 2018
staying in Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Mooi dorpie met baie om te sien en doen.
Thandeka K. - 14th August 2018
staying in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal
A great location. It is so peaceful.
Jamain P. - 14th August 2018
staying in Arbor Park, KwaZulu-Natal
Quiet and close to all amenities.
Bongani L. - 13th August 2018
staying in Kloof, KwaZulu-Natal
Kloof is a nice and a safe place.
Ina R. - 13th August 2018
staying in Rosetta, KwaZulu-Natal
Besoek gerus die plaaslike markie Saterdae om 09h00 vir plaasvars produkte, handgemaakte items en tuisgebak. Reg langs die dammetjie in Rosetta.
Stephanie J. - 13th August 2018
staying in Howick, KwaZulu-Natal
Baie mooi skoon dorp en die canopy toer is 100% aanbeveelbaar.
Armand S. - 13th August 2018
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Rustige plekkie. Na aan die natuur. Ontsnapping van die lewe se gejaag.
Elize E. - 13th August 2018
staying in Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Dit is 'n baie lekker plek om te besoek. Om elke hoek en draai is daar iets om te ontdek of 'n plekkie om te besoek. 'n Pragtige bestemming!
Erhard J. - 13th August 2018
staying in Utrecht, KwaZulu-Natal
Pragtige geskiedkundige dorpie.
Natasha C. - 13th August 2018
staying in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal
Moet asb. nie Howick falls aanbeveel nie, dit is baie teleurstellend, die omgewing is vieslik vuil en dit het in 'n hool ontaard!
Anita B. - 13th August 2018
staying in Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Baie duur. geen Pep Store nie, as jy iets onverwags moet koop of nodig het werk 'n boetiek nie lekker nie.
Lisanne H. - 13th August 2018
staying in Himeville, KwaZulu-Natal
Best place to stay if you want to visit Sani Pass.
Nosipho B. - 13th August 2018
staying in Berea, KwaZulu-Natal
Location was awesome, because the food and good vibes are just next door. Felt safe and fun.
Hennie M. - 13th August 2018
staying in Himeville, KwaZulu-Natal
Baie mooi plekkie met heelwat om te doen en sien. Natuurlik is Sani Pas een van die groot aantrekkings!
Lisanne H. - 13th August 2018
staying in Howick, KwaZulu-Natal
Midlands Meander is definitely worth a visit.
Daniel B. - 10th August 2018
staying in Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
Van Reenens Pass is net 'n deur roete na Durban, en daar gaan nie veel aan in die dorp nie.
Marius R. - 8th August 2018
staying in Westville, KwaZulu-Natal
Goeie toegang na die snelweg en buite die stad.
Alida S. - 6th August 2018
staying in Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
Dis fantasties as jy van Gauteng af kom, want dan is jy klaar deur die pas en kan dan net die volgende oggend verder ry sonder om bekommerd te wees dat die pas dalk gesluit sal wees vir verkeer indien daar enige slegte weerstoestande is.
Erika F. - 6th August 2018
staying in Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Kies regte tyd van jaar om beste tyd te verseker. Dit was iets anders. Omgewing meer op oorsese toeriste gefokus, wat van ons SA mense?
Chris V. - 2nd August 2018
staying in Pongolapoortdam, KwaZulu-Natal
As jy 'n visserman is gaan jy dit beslis geniet daar.
Chantell S. - 30th July 2018
staying in Lidgetton, KwaZulu-Natal
Lovely little stops along the way.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za