Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6633 resensies.

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

8 Eden Sands

"Great area with shopping complex just a walking distance away from Eden Sands."

Durban, KwaZulu-Natal

Annie's Self Catering

"Besig, maar 'n goeie toeristeplek."

Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 14205

"Mens moet entjie ry vir goeie kruidenierswinkels."

Suidkus, KwaZulu-Natal

Bazley Heights

"The South Coast is always pleasant! Beaches are clean and calm and never overcrowded!"

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

Shangri-La 72

"Kingsburgh is a great place for a vacation, I always go there when I want to visit the ocean."

Pennington, KwaZulu-Natal

18 on Douglas

"Great place. People there are very friendly."

Durban, KwaZulu-Natal

71 Kyalanga

"Umhlanga staan uit as 'n netjies versorgde plek, die wandelpad kan mens met gemoedsrus geniet."

Margate, KwaZulu-Natal

Natspat Unit 2

"Nice place to visit. Has gone down a bit since we were last there."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

29 Adante

"Strande van Winklespruit tot Warner strand was gesluit vanweë Ecoli. Volgens die mediabron, South Coast Sun is die strande alreeds vanaf November 2022 gesluit vanweë die hoë Ecoli-bakterieë tellings in die see en pogings van die stadsraad om dit oop te stel was aan en af. So vir die byna 10 dae wat ons daar was, was die strand taboe. So ongelukkig en met gròòt teleurstelling kon ons nie op die strand gaan stap of swem nie vanweë 'n walglike rioolreuk wat ook dikwels woonstel toe gewaai het sodat ons met geslote vensters moes sit. Ons het dus verskeie kere Scottsburgh toe gery, wat eintlik die hele idee van 'n plekkie binne strand-loopafstand gekanseleer het. Alhoewel die woonstel mooi is, moet jy dus katvoet loop vir die omgewing."

Margate, KwaZulu-Natal

Indigo Bay 24

"Man en kinders het baie siek geword van seewater. Eie drinkwater saamgevat."

Ballito, KwaZulu-Natal

401 Manor View

"Baie loadshedding."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Laguna La Crete 115

"Pragtige plek om op vakansie te gaan en is baie om te doen. Sal definintief weer Uvongo besoek."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Villa Mia 12

"Ons het dit baie geniet."

Ballito, KwaZulu-Natal

Shangri La, Ballito Beachfront Villa KBW1

"Heerlike plek om vakansie te hou. Alle groot winkels en wat jy nodig het is beskikbaar."

Ballito, KwaZulu-Natal

Cowrie Cove 5

"Balito is the only place to go these days, as it's the safest and cleanest of all the beaches we went to every year."

Margate, KwaZulu-Natal

The Homestead Margate

"Die strand en dorp het baie agteruitgegaan sedert ek laas daar was - 'n hele paar jaar gelede. Ek het effens onveilig gevoel by die strand en langs die see."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

The Bridge Unit 31

"Bootrit op St. Lucia-meer is 'n baie goeie ervaring."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Seaview B&B

"Naby genoeg aan Durban, maar nie te naby om in die gewoel te wees nie. Goeie middelpunt van waar ons wou wees."

Margate, KwaZulu-Natal

Seester 9

"Manaba is nog aanvaarbaar maar Margate gaan agteruit en gevaarlik om snags daar te loop."

Durban, KwaZulu-Natal

Annie's Self Catering

"Umhlanga is ongelooflik skoon en netjies. Die paaie is in 'n baie goeie toestand."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Greenfire Umdloti Bed & Breakfast

"Dis ideaal geleë, uit die pad, maar naby al die groot belangrike plekke."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

Ocean Breeze Unit 29

"Veiligheid gaan in die toekoms 'n faktor wees. Baie leeglopers en boemelaars om elke hoek en draai. Polisiering in strate baie swakker as in Durban. Oord self is veilig, maar strate het verseker risiko's wat misdaad aanbetref."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang