Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6800 reviews.
"Die dorp is mooi skoon en nie te veel slaggate in die strate nie. Toegang tot die strandmeer en staproetes kan aandag geniet, dit wil voorkom of daar net gekonsentreer word op die Groter St Luzia vleilandpark. "
"Ons verkies stil plekkies en Port Shepstone is effe te bedrywig na ons sin."
"Baie om te doen! Naby aan Shelly Beach en Margate! Baie stande om van te kies."
"Jammer soveel besighede is toe en staan leeg! Jammer daar word niks aan die verlate glybaan gedoen nie! Die glybaan is n goeie tyd verdryf as die weer en wind nie strand toe gaan toelaat! Baie mooi en skoon dorp!"
"Southbroom is baie naby aan baie toeriste aantreklikhede en mens kan maklik rond ry binne 10 min. Vir ons was die see nie so 'n groot probleem nie, want ons bly langs die kus, daar is 'n strand naby vir diegene wat op die strand wil kuier."
"Daar was so ‘n paar sportmotoreienaars was ‘n bose lawaai gemaak het in die nagte deur op en af te jaag. Dink die UIP moet hulle so bietjie vas vat."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Otters Den Self-catering Cottages"Dit is 'n lieflike omgewing en in my opinie 'n versteekte juweel van toerisme in ons land."
"Roads are in a very poor condition and unfortunately there was a burst water pipe whilst we were there so there was no water on the Thursday. However beach area was very pleasant."
"Nie veel om te doen in Richardsbaai nie. Ons het vir ons kinders gaan kuier."
"Ek sal nie aanbeveel dat mens in die aand buite die dorp gaan ry nie weens ander mense wat baie gevaarlik ry."
"Dit is 'n baie rustige plek, met vriendelike mense. Die vis by Fifi's Fresh Fish is uit die boonste rakke."
"Ballito is rustiger as Umhlanga en die strande is mooi en skoon. Daar is wonderlike eetplekke en die plek het 'n vriendelike atmosfeer."
"A true gem in centre of the Isimalangiso arena. One holiday is not enough to see everything. The effect of Covid-19 is obvious, but all St. Lucia needs is a kickstart of tourism to see it flourish again. St. Lucia is ready."