Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6665 resensies.
"Dis jammer om te sien soveel plekke is toe a.g.v lockdown. Margate is baie skoon en met die dat ons nog in vlak 2 is, is daar geen mens in sig saans na 8 nie. Wat 'n verskil, Margate lyk stukke beter as 2 jaar terug."
"Ons gaan al baie jare na die Suidkus en het hierdie besoek meer as gewoonlik geniet, aangesien ons op 'n paar geleenthede walvisse gesien het."
Natalse Middellande, KwaZulu-Natal
Crane Cottage @ Beacon Vlei Guest Farm"Beautiful area and lots of local shops to visit."
Champagne Castle, KwaZulu-Natal
Swallowfield Rondavels"Dit is te besig vir ons behoeftes, ons verkies die stil en rustige atmosfeer."
"Swak restaurante, maar die winkelkompleks in die area, Gernobia sentrum is 'n paar kilometer daarvandaan op die N1 na Durban en pragtig met lieflike eetplekke. Ballito en Umhlanga is lekker naby. "
"Ek is mal oor die Suidkus, gee vakansie 'n ander betekenis. Strande skoon en stil."
"Port Edward is tops as jy wil wegbreek van besige plekke en mense. Let wel, ons was buite seisoen hier. "
Natalse Middellande, KwaZulu-Natal
Two Bedroom Cottage"Lots to do and see - you'll just have to drive a little!"
Champagne Castle, KwaZulu-Natal
Berghaven Cottages"Baie om te doen en pragtige, rustige, vreedsame natuurskoon."
"The main beach (some driving distance away) was unfortunately not very pleasant. There were alcohol bottles everywhere along with related shady characters. My 4-year-old daughter contracted Impetigo from the tidal pool and had to spend a night in the hospital. Oom At did warn us about all of this. The beach at the house is perfect, we were the only ones there and it was very clean and safe. The fishing was great!"
"Siyaba casino is close by - not for the gambling as such, but for the restaurants."
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
La Montagne"The beach felt safe and was clean. Hawkers at the steps to the beach did not harass holiday makers. I took a bit of cash to the beach as someone comes around to sell ice cream etc. "