Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
Point Waterfront, KwaZulu-Natal
The Sails Penthouse C703"A place to die for, very beautiful quiet place to go to for a vacation."
Paulpietersburg, KwaZulu-Natal
Pivaansbad Plaas"Jy kan sien dit moes eens op 'n tyd 'n pragtige dorpie gewees het met baie ryk geskiedenis. Ongelukkig het die dorpie baie verval. Maar buite die dorpie is daar pragtige berge en plase."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Gum Tree Glen"As 'n mens van die natuur en wye vlaktes, sowel as nuwe ervarings hou, is 'n besoek aan die Midlands Meander 'n moet. Daar is 'n groot verskeidenheid aan besienswaardighede, almal binne redelike afstande. Die grondpaaie word ook in 'n goeie toestand gehou. "
"Die eerste dag wat ons strand toe was, was dit bietjie oorvol gewees in die afgemerkte areas om te swem. Waffle House is 'n treffer. Miskien nog 'n Waffle House oorweeg? Die strand was nogal vol sigaretstompies."
"It is not a bad place at all, very nice and quite, we got everything we needed, specifically groceries and take aways at Kloof mall"
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
Breaker Beach 502"Heerlike strand met heerlike wandelpad langs die see."