Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6800 resensies.

Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2200

"Beach is clean and even though there is still some debris/tree branches left from the storms/floods, the beaches are clean."

Mtunzini, KwaZulu-Natal

The Floral Cottage

"Fantasties, pragtig en skoon. "

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"Pragtige plek. Sal beslis weer kom. Ons tyd was te kort. Ons het tot 'n seekoei en haar kalf een aand in die dorp aangetref. Dit was fantasties!"

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Unit 3 The Bridge

"Pragtige dorp. Perfek vir natuurliefhebbers."

Vryheid, KwaZulu-Natal

Cadle House

"Oulike geskiedkundig-ryke dorpie."

Margate, KwaZulu-Natal

Branderkant 7

"Great beaches and activities in surrounding areas great."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Unit 54 The Bridge

"St Lucia self het baie agteruit gegaan. Baie winkels het toegemaak, en die krokodilplaas is verwaarloos en kort aandag. Dit was eintlik hartseer om dit te sien."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

Oceanbreeze 13

"Great location and beaches and everything are in close proximity."

Margate, KwaZulu-Natal

La Dique 2

"Ramsgate was beslis vir ons 'n beter opsie as Margate!"

Richardsbaai, KwaZulu-Natal

The Crayzee Fish Guest House

"Nie mal oor Richardsbaai self nie. "

Margate, KwaZulu-Natal

Anthurium 788

"Great place on the South Coast."

Margate, KwaZulu-Natal

Trevi 11

"It is a beautiful place. "

Ballito, KwaZulu-Natal

Le Bezz Guest House

"Baie gerieflik en skoon. Naby aan groot sentrum. En verskeidenheid eetplekke om van te kies."

Salt Rock, KwaZulu-Natal

Salt Break Apartment

"Nice beach and location."

Margate, KwaZulu-Natal

13 Bonamic

"Margate se strand self was toe vir swemmers, en die mense wat gewoonlik sit en goedere verkoop het baie afgeneem, dalk omdat ons buite seisoen daar was, maar Lucia strand was baie nice. Margate se eetplekke was van die beste. The Grove, Papa Rika en Mosambik was die beste."

Balgowan, KwaZulu-Natal

Edi's B&B

"Toestiste-aantreklikhede maklik en nie te ver nie."

Umhlanga, KwaZulu-Natal

19 Bronze Beach

"Baie besige area en meer gepas vir mense wat soek na die nightlife van die plek en nie omgee vir orals in verkeer sit nie."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Topanga 35

"Lekker naby strand en naby alles wat jy nodig het."

Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2008

"Wonderlike plek, sien ons verseker weer."

Margate, KwaZulu-Natal

Santorini 204A

"Water supply issues must be solved. "

Durban, KwaZulu-Natal

Olive Room

"My wederhelf is 'n Durbaniet en ons het 40 jaar terug ons 'honey moon' hier kom hou. Ons besoek Durban te minste 1 maal per jaar."

Margate, KwaZulu-Natal

Marine Glen 6

"Spectacular views and fishing grounds, beautiful place for a family vacation. "

Salt Rock, KwaZulu-Natal

Coral Dreams & Sea-side Spa

"Baie, baie lekker area om vakansie te gaan hou, ons is mal oor Salt Rock."

Underberg, KwaZulu-Natal

Khotso Lodge and Horse trails

"Die dorp Underberg is verwaarloos. Weg van die dorp is die mooiste natuurskoon. En kan jy asemhaal en ontspan."

Durban, KwaZulu-Natal

Home from Home

"Ushaka was amazing."

Blad
Blad 61 - Wys 1801 tot 1830
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang