Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6513 resensies.

Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Pelmiet Cottage

"Ons het baie lekker gekuier."

Southbroom, KwaZulu-Natal

Safari Apartment Southbroom

"Fantastiese vakansiebestemming sal dit beslis aanbeveel."

Margate, KwaZulu-Natal

Juanita 202

"Everything was awesome."

Margate, KwaZulu-Natal

Summer Place 27

"Hulle kan gerus meer aandag daaraan gee om die strande meer gereeld skoon te maak. Ons met menigte male stukkende glasbottels opgetel wat uit die see uitspoel. As 'n ouer van 2 klein kinders sien ek dit as 'n groot gevaar."

Durban, KwaZulu-Natal

At the Sea's Edge

"A perfect holiday destination. "

Underberg, KwaZulu-Natal

Valley View Cottage

"Pragtige omgewing en ons kon van daar by Sanipas uitry."

Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Hawklee Country House

"Wat 'n stukkie hemel op aarde! Almal vriendelik en laat mens welkom voel. My dogter was die Saterdagoggend bietjie olik en die dokter het ons dadelik so vriendelik en professioneel gehelp afgesien van die feit dat dit Paasnaweek was!"

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

6 Edensands

"I need more visit."

Ballito, KwaZulu-Natal

Utopia @ LaBallito

"Ballito is just a lekker place, man. Good vibes and awesome scenery."

Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Africa's Eden Guesthouse

"It's a lovely place, in a nutshell."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

The Estuary Guest Chalets

"Ons is mal oor St. Lucia, dit is by vere een van my gunsteling bestemmings in Suid-Afrika!"

St. Lucia, KwaZulu-Natal

11 St Lucia Sands

"Is al vir jare ons gunsteling vakansieplek. Baie rustig en veilig, die kinders kan rond loop. Strand is nie gepak vol mense nie."

Mooi River, KwaZulu-Natal

Midlands Saddle and Trout Resort

"Lovely destination offering tons of things to do. The Bierfassl Restaurant was amazing and had amazing food. Will definitely be back."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Umdloti Cabanas 11

"Dit is 'n baie lekker vakansiebestemming. Sal beslis weer daarheen gaan. "

Midlands Meander, KwaZulu-Natal

The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages

"Pragtige omgewing met vriendelike mense en ongelooflike mooi natuur!"

Richardsbaai, KwaZulu-Natal

Daai Plek Holiday Home

"Baie mooi, net jammer ons kon nie die weer kies nie, maar het nog steeds die Yacht Club geniet. "

Durban, KwaZulu-Natal

Casa Ridge

"Altyd lekker om die omliggende dele ook te besoek."

Durban, KwaZulu-Natal

14 On Braemar

"Durban is een van die beste vakansieplekke in Suid-Afrika, en daarom is dit noodsaaklik dat instansie-blyplekke dit gerieflik en aantreklik maak vir vakansiegangers."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Lake St Lucia Villas

"Ons het heerlik gekuier in St Lucia afgesien van die blyplek wat 'n teleurstelling was. Dit het heerlik gereën en ons het lekker dinge gedoen."

Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Giant's View Village

"Friendly people and a beautiful location. A great pity about the state of the roads - you cannot really sightsee as once you deviate from the road through Nottingham Road, which are also "potholed", you are in "pothole land"."

Balgowan, KwaZulu-Natal

Pear Tree Cottage

"Baie mooi area en oulike winkeltjies - baie om te doen."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

L'Escalier 206

"Thirsty Whale en die Viking Vis en Skyfie take-away is definitief 'n aanbeveling."

Margate, KwaZulu-Natal

Ramsgate Rendezvous 13

"Ons was ongelukkig daar tydens die KZN-vloede."

Howick, KwaZulu-Natal

Two Bedroom Cottage

"Middedorp ongelukkig vuil soos baie ander plattelandse dorpe in SA. Taxis in middedorp 'n euwel, net soos elders ongelukkig, maak dit onaangenaam om op pad te wees na bestemming."

Sodwanabaai, KwaZulu-Natal

Triton Dive Charters & Lodge

"Nice and cool place for holidays."

Blad
Blad 60 - Wys 1771 tot 1800
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang