Verified Reviews

KwaZulu-Natal

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal

Rated 4.4 out of 5 based on 6598 reviews.

St Lucia, KwaZulu-Natal

17 Manzini Chalets

"Rustige omgewing wat gesin en reisiger vriendelik is."

Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Riverside Manor

"Gorgeous quaint little town. Lots of eating places."

St Lucia, KwaZulu-Natal

Leopard Tree Lodge

"Pragtige skoon dorpie met baie vriendelike mense en die lekkerste eetplekke!"

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

Ocean's 25

"Stil plek waar jy lekker kan rus."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Del Este 5

"Puik vakansiebestemming."

Midlands Meander, KwaZulu-Natal

11 on Karkloof

"Excellent destination with a lot of surprises."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Uvongo Cabanas 3B

"Uvongo is a great and excellent holiday destination, we had fun. It was great!"

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

8 Eden Sands

"Kingsburgh is an ideal holiday area. There is a mall close to the residence, it's safe and peaceful."

Balgowan, KwaZulu-Natal

Millgate Midlands Retreat

"Baie mooi omgewing en naby genoeg aan alle besienswaardighede. "

Durban, KwaZulu-Natal

Silver Tides Seaside Accommodation

"Paaie nog swakker as Gauteng. Baie vuil by hawe, en middestad. Bluff-area waar ons gebly het nie te sleg nie. Noord van Durban skoner, maar het nie lekker swemstrande nie. Algemeen sal ek nie sommer daar gaan vakansie hou nie."

Southbroom, KwaZulu-Natal

Southbroom Smartstays

"Seker dalk nie vir almal nie, maar ons gunsteling-seeplek."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Seaview B&B

"Baie lekker plek en vriendelike mense."

Glenmore Beach, KwaZulu-Natal

On The Beach @ South Sands no 2

"Die strand is skoon en goed bestuur. Die swemstrand is baie naby die huis."

St Lucia, KwaZulu-Natal

St Lucia Villa Mia 6

"Kan bietjie raas op naweke a.g.v. mense van die area wat met karre op en af jaag en harde musiek speel in die strate."

Kokstad, KwaZulu-Natal

Mount Currie Inn

"Paaie in die dorp is onbekombaar. Paar oulike restaurante, maar nie werklik 'n toeristebestemming nie. Meer 'n deur ry."

Margate, KwaZulu-Natal

Carmel View

"Die suidkus is vuil."

Port Edward, KwaZulu-Natal

Maribeau Akkommodasie

"Dit is werklik 'n pragtige plek, skoon. Almal is baie vriendelik."

Hibberdene, KwaZulu-Natal

Hibberdene River Resort Unit 98

"Hibberdene strand is 'n baie lekker swemstrand met lewensredders. SuperSpar en PicknPay winkelsentrum alles bymekaar."

Durban, KwaZulu-Natal

Road Lodge Umhlanga Ridge

"Durban is nie 'n goeie deel nie, maar omliggende area is baie goed."

St Lucia, KwaZulu-Natal

Leopard Corner Lodge

"Nice place for holidays."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Idwala Tides Beach Front Apartments

"Baie stil plekkie, nie veel om te doen nie, maar die regte plek om net te ontspan."

Margate, KwaZulu-Natal

Silhouette 30

"Alhoewel dit nog 'n baie mooi strand is, is die omliggende area maar verwaarloos. Ongelukkig!"

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

Seaspray Cabins

"Area word gedek deur Checkers 60 sixty wat vir my pluspunt was. Eerste keer wat ons hier gebly het en ook net vir 2 nagte."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Sea and Stay

"Pragtig skoon en netjies. Alles mooi goed onderhou."

St Lucia, KwaZulu-Natal

Gerda's Place

"Was 50 jaar gelede daar as 'n kind saam met my oorlede ouers ,toe was daar baie meer voëllewe asook meer diere, en jy kon groot visse vang in die meer. As die owerhede nie gou plan maak om die meer oop te maak nie, kom daar groot probleme."

Hillcrest, KwaZulu-Natal

La Casa Nostra Villa Rose Garden

"Die Aids Centre in Hillcrest is 'n NGO en is beslis 'n oggend se kuier werd. Goeie koffie, fantastiese crafts, kwekery en baie, baie boeke teen billike pryse. Die plek het uitstekende bestuur en warm, vriendelike atmosfeer."

Vryheid, KwaZulu-Natal

Clouds End Bush Lodge

"Ons het nie veel van Vryheid gesien nie, want ons was daar vir my seun se skole rugby so ons was meer by Pioneer Skool."

Page
Page 64 - Showing 1891 to 1920
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers