Geverifieerde Resensie
Lowveld
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lowveld bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 513 resensies.
"Ons was op twee verskillende dae in Phalaborwa op meer as een plek en was elke keer deur bedelaars lastig geval. "
"Not a lot to do in Phalaborwa, except view game, so if that's your main reason for going, then it's the perfect place."
"Dit is warm, bring swemklere. Die mense is vriendelik, lyk vir my almal ken almal en help graag. "
"Baie goed maar ek dink daar sal 'n paar addisionele vermaaklikhede bygevoeg moet word."
"Verskriklik rustig en pragtige natuur. Vriendelike omgewing en baie lekker wegbreekbeestemming. "
"Heerlike en wonderlike tropiese dorp met die mooiste natuur, mooiste bome, mooiste plante!"
"Magoebaskloof area is so mooi. Tzaneen ook pragtig. Sal gerus weer kom kuier."
"Die dorpie is oulik met 'n goeie verskeidenheid van eetplekke. Goed vir 'n naweek."
"Baie mooi omgewing, lekker eetplekke en baie interessante winkeltjies maar die tuine en kwekerye in die omgewing was die hoogtepunt!"
"Tzaneen is 'n pragtige plek. Daar is die Asalea Tuine, die Modjatjie Woud met sy ongelooflike broodbome en dan die grootste kremetartboom. Die mooiste dorpie Haenertsburg moet besoek word. Sal lank daar kan deurbring. Skoon, netjiese omgewing."