Verified Reviews
Lowveld
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lowveld
Rated 4.2 out of 5 based on 500 reviews.
"Not a lot to do in Phalaborwa, except view game, so if that's your main reason for going, then it's the perfect place."
"Dit is warm, bring swemklere. Die mense is vriendelik, lyk vir my almal ken almal en help graag. "
"Baie goed maar ek dink daar sal 'n paar addisionele vermaaklikhede bygevoeg moet word."
"Verskriklik rustig en pragtige natuur. Vriendelike omgewing en baie lekker wegbreekbeestemming. "
"Heerlike en wonderlike tropiese dorp met die mooiste natuur, mooiste bome, mooiste plante!"
"Magoebaskloof area is so mooi. Tzaneen ook pragtig. Sal gerus weer kom kuier."
"Die dorpie is oulik met 'n goeie verskeidenheid van eetplekke. Goed vir 'n naweek."
"Baie mooi omgewing, lekker eetplekke en baie interessante winkeltjies maar die tuine en kwekerye in die omgewing was die hoogtepunt!"
"Die dorp se ligging en gematigde winters maak dat dit heel jaar 'n aantreklike bestemming bly. Daar is alle geriewe insluitend hotelle, privaat mediese dienste en groot inkopiesentrums. "
"Skoon en netjiese dorp met baie vriendelike mense. Sal graag die plek weer besoek."