Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Lake Brenton

4.8 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Lake Brenton van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Lake Brenton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lake Brenton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lake Brenton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lake Brenton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lake Brenton Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lake Brenton

Glen House is in een van die skaars wildbewaringsgebiede in woonbuurte, hierdie tipe gebiede is besig om uit te sterf. Hier kan gaste langs die strandmeer stap en kyk hoe die inwoners die bosbokke voer. Hulle kom so...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lake Brenton

Lakeview Lodge is in die stil buurt, Lake Brenton, aan die westelike kant van die Knysna Koppe geleë. Die perseel front noord en kyk uit oor die strandmeer en die dorp in die verte. Hierdie woonstel is op die gro...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lake Brenton

Ellipses Cottage is op die skilderagtige Tuinroete geleë in 'n natuurreservaat by Brenton Park in Lake Brenton, Knysna. Die naam Ellipses verwys na die drie kolletjies of punte aan die einde van 'n onklaar sin. By ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Lake Brenton

11 Brenton Park is 'n selfsorgkothuis in Brenton Park in die Lake Brenton-area van Knysna. Brenton Park is 'n veilige plek met 'n rustige en ontspanne atmosfeer. Dit is naby die strandmeer met toegang tot die jetty ...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Lake Brenton

16 Brenton Park is 'n selfsorgkothuis in Brenton Park in Lake Brenton, Knysna. Brenton Park is veilig en het 'n rustige en ontspanne atmosfeer. Dit is net 'n kort entjie van die strandmeer en jetty af en is naby Bre...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Lake Brenton

7 Brenton Park is 'n selfsorgkothuis in Brenton Park in Lake Brenton, Knysna. Brenton Park is veilig en het 'n rustige en ontspanne atmosfeer. Dit is net 'n kort entjie van die strandmeer en jetty af en is naby Bren...

Vanaf
R786
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lake Brenton

The Woods is 'n bekoorlike dubbelgastekamer wat in die stil en rustige Brenton-on-Lake-omgewing geleë is. Die gastekamer is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek van die gewoel en geraas van die alle...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Lake Brenton

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Brenton-on-Sea,
Knysna

Word wakker met die reuk van die Indiese Oseaan en geniet die asemrowende uitsig wat al die pad na die ongerepte Blouvlagstrand strek van Brenton-on-Sea en Buffelsbaai. Jy kan omtrent tot in die ewigheid in staar. ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Brenton-on-Sea,
Knysna

Carpe Diem Guest House is ’n volledig gemeubileerde selfsorg-vakansiehuis in Brenton-on-sea, ’n oord by die see naby Knysna. Die huis is naby die strand, natuurreservate, die strandmeer en berge. Carpe Diem bie...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Brenton-on-Sea,
Knysna

Sunset View @ 4 Stinkwood is 'n stylvolle en moderne vakansiehuis in die kusdorpie Brenton-on-Sea. Die huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende, maar dit kan ook apart bespreek word vir 'n klein gesin of 'n p...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za